54 D'Urban Ridge
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alfstraat 2, Kenrdige, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 530 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
54 D'Urban Ridge is 'n bekoorlike woonstel in Kenridge, Durbanville. Dit bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware, broodrooster, skottelgoedwasser, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die leefarea met 'n TV, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur lei na die stoep met sitplek en 'n ingeboude braai.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad geniet, en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 31
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Alfstraat 2, Kenrdige, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink 54 D'Urban Ridge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Alf. Blv Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alfstraat 2, Kenrdige, Durbanville, 7550, Wes-Kaap