Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Alf. Blv besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Alf. Blv.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alf. Blv akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Alf. Blv Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Alf. Blv Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 480
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Alf. Blv

DCS Selfsorg is 'n ruim woonstel met moderne afwerkings in Durbanville, net 300 m van die Tygervallei Winkelsentrum en Willowbridge Mall af. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad en is...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Alf. Blv

D'Urban Ridge 6 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in 'n veiligheidskompleks en is stapafstand van die Tygervallei-winkelsentrum af. Die woonstel is gerieflik gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Alf. Blv

Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenridge, Wes-Kaap

DCS Self-Catering is 'n ruim woonstel met moderne afwerkings wat in Durbanville geleë is, net 300 m vanaf Tygervallei Winkelsentrum. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad en is naby a...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Old Oak Cottage bied gehalteverblyf in Bellville aan sakereisigers, oornaggaste en paartjies. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die ateljee-woonstel bied slaapplek aan 2 ga...

15% af Aanbod!
VanafR825
R701
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kenridge, Wes-Kaap

Getaway Accommodation is selfsorgwoonstelle in Kenridge, Kaapstad. Dié woonstelle is 10 minute se ry vanaf Durbanville se wynlandgoedere en proelokale. Daar is 3 woonstelle. Elke woonstel het gemaklike beddens, '...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosendal, Wes-Kaap

Feathers Lodge is 'n 4-ster-boetiekhotel wat in 1998 gebou en in 2013 opgeknap is. Ons bied 20 en suite-slaapkamers met 5 verskillende tipes om elke begroting te pas. Dit sluit sakpaskamers, standaardkamers, luukse ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR595
R506
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosendal, Wes-Kaap

Lekkerbly Bellville bied selfsorgverblyf in Rosendal, 'n stil woonbuurt in Bellville. Rosendal is ideaal naby die lughawe, Louis Leipoldt Medi-Clinic, winkelsentrums en hoofweë geleë. Dit is ook binne 5 minute sta...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
B&B in Bellville, Wes-Kaap

Sontyger Guesthouse is sentraal geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad met maklike toegang tot die N1. Die gastehuis is stapafstand van die Tygervallei Winkelsentrum, Bellville Velodrome en Virgin Active Gi...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Zebra Place is 'n moderne, klein maar praktiese selfsorgwoonstel in Rosendal, Bellville. Die woonstel is op die eerste verdieping en word met trappe van die parkeerarea af bereik. Dit is aan die hoofhuis verbind, ma...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosendal, Wes-Kaap

Rosenvilla is 'n gerieflike woonstel vir 2 gaste in Rosendal. Dié selfsorgwoonstel is op die eerste verdieping en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za