Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

54 On Asteria

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir 54 On Asteria
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nosipho Z - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great stay!

We had an amazing stay, the place is so peaceful, clean and very convenient and easy to reach. The host is friendly. We will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 On Asteria se terugvoer

Many thanks for the visit, Nosipho. You are always welcome.

54 On Asteria
Rohan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan S
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek, skoon en gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 On Asteria se terugvoer

Baie dankie, geseende dag vir julle en julle is altyd welkom.

54 On Asteria
Jerusha S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jerusha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful stay.

The hosts were so accommodating and ready to assist with anything. The accommodation allowed complete privacy, and it lived up to the pictures online. I loved the fact that there was a tea/coffee station, as well as shampoo and a hairdryer. I forgot my smart watch, and the host was honest enough to call me and let me know. They kept it safe for me until I could pick it up. I am very impressed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga S
Enkelreisiger

Rustig en stil omgewing.

Die plekkie is netjies en skoon. Die eienaars is ook baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 On Asteria se terugvoer

Baie dankie vir die kuier, dit was voorwaar 'n voorreg gewees om jou hier te kon akkommodeer. Dankie dat jy die plek so mooi skoon en netjies gelos het.

54 On Asteria
Justine E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justine E
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Baie lekker gebly. Aape is 'n probleem hahaha en kombuis nie uitgerus vir baie mense en lang bly nie. Kan seker doen met wat is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elwi W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elwi W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, skoon, veilig en baie vriendelike mense.

Baie baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 On Asteria se terugvoer

Baie dankie vir die kuier. Dit was 'n voorreg om jul hier te verwelkom.

54 On Asteria
Ashward V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashward V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Owners were very helpful and friendly. Location was awesome and we really enjoyed our stay and would go back anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 On Asteria se terugvoer

Great guests, very friendly and neat. You can welcome them with open arms.

54 On Asteria
Marianne D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid! Dit was presies wat ons nodig gehad het!

Die eienaars het soveel meer gedoen as wat ek nog ooit by 'n verblyf ontvang het. Ons het privaatheid gehad en baie lekker gebly saam met ons 4-voetige kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 On Asteria se terugvoer

Baie oulike paartjie, met 'n soet, opgeleide hond. Was lekker gewees om hulle hier te huisves.

54 On Asteria
Marietjie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, rustige wegbreek.

Neil en Gerda, ons het heerlik by julle gebly, sal dit beslis aanbeveel. Die vriendelike mense en veilige atmosfeer skep 'n aangename omgewing vir ontspanning. Ek het besonder waardering vir die unieke kenmerke van hierdie pragtige bestemming, en ek beveel dit sterk aan vir 'n rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 On Asteria se terugvoer

Hi Marietjie, dit was 'n voorreg om julle hier te akkommodeer. Baie dankie vir die terugvoering, dit word baie waardeer. Julle is altyd welkom. Rustige en geseende Nuwe Jaar. Groete, Gerda en Neil.

54 On Asteria
Klara D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klara D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig met 'n lekker swembad en vreeslik gerieflik.

Hulle het ons so mooi ontvang. Die plekkie was altyd mooi skoon en uitgerig met alles wat 'n mens nodig het en meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 On Asteria se terugvoer

Dankie, Klara. Julle is altyd welkom. Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar.

54 On Asteria
Lucky M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

It was very good, and we enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokwanda M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokwanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

I enjoyed every moment of it. Most of all, I had my privacy the way I wanted, and the place was more than I expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 On Asteria se terugvoer

Many thanks, for you visit, it was a pleasure to have you here.

54 On Asteria
Herman B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en ruim.

Baie skoon en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette J
Saam met vriende

Baie aangenaam!

Die blyplek was baie mooi en netjies met baie lekker seep in badkamer en uitstekende koffie en tee. Self koffiesakkies. Mense is baie vriendelik en behulpsaam en het ons baie bederf! Ons honde het ook baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 On Asteria se terugvoer

Dit was voorwaar 'n voorreg om julle hier te kon huisves. Julle is vriendelike aangename mense, bly veilig.

54 On Asteria
Mano Z - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mano Z
Besigheidsreis

A very warm welcome was experienced.

We had a wonderful stay, the room was clean, spacious and had all the necessities (and more) you would find in a hotel room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

54 On Asteria se terugvoer

Many thanks, Mano. It was a privilege to welcome you here. You were super guests and you are always welcome to come again.

54 On Asteria
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asteria-weg 54, Illovo Beach, 4145, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3b73a51b313ba34d3bc0aa3bf1e7d39bae66ae22fe6f17660f1397daf064b2601381dc7bd9f88ae333a8e46615dedc6a799?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 54 Asteria Road Illovo Beach 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.117010232325 30.842492498366
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem