LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 54 Sail Street | LekkeSlaap
+21

54 Sail Street

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sail-straat 54, Blouberg Sands, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 380 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

54 Sail Street is ’n privaat vakansiehuis in Bloubergsands. Hierdie luukse oopplan-huis het al die noodsaaklikhede vir ’n ontspannende tyd.

Die huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die oorblywende 2 slaapkamers het elk ’n dubbelbed. Daar is ’n bad, stort, toilet en wasbak in die gedeelde badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die leefarea het gerieflike banke en ’n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Daar is gratis WiFi.

Buite is daar ’n onderdakontspanningsarea met braaigeriewe wat ’n uitsig oor die swembad en groen tuin bied. Op warm somersaande kan gaste buite by die handgemaakte tafel waarby 8 gaste kan sit, eet. Parkeerplek is aan die voorkant van die eiendom beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 54 Sail Street sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Sail-straat 54, Blouberg Sands, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 380
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 380
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sail-straat 54, Blouberg Sands, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbdcc68bb6c652248a488fe306e6234af0b50534ef971ed18adecc2613c24d943d1fdb081e85581dafdbdca790f4ee78c0d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 380  per nag(plek vir 8) 54 Sail Street Blouberg Sands 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.8029647 18.4770994
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!