LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 55 on Budack | LekkeSlaap
+2

55 on Budack

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir 55 on Budack
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Surina S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina S
Enkelreisiger

Netjies, skoon, lekker gebly.

Ideaal vir een persoon of n getroude paartjie. Veilige parkering en alles was skoon en netjies. Sal aanbeveel. Lekker gebly, dankie.

Rikus R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plekkie!

Ons het heerlik hier gebly vir 2 nagte in September 2019. Baie oulike en netjiese kamer. Saterdag is ons weg vir ontbyt en toe ons terug kom is ons kamer skoongemaak, klere weggepak, bed opgemaak en die hele kamer mooi netjies. Dit was vir ons 'n lekker verassing en goeie diens. Baie dankie ons sal julle aanbeveel aan ander mense!

Heila V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V
Besigheidsreis

Die kamer is pragtig en baie gerieflik.

Mooi smaakvol en baie gerieflike kamer. Lekker stoep om 'n bietjie te ontspan. As ek weer in die omgewing is, sal ek vir seker weer hier bespreek.

Valerie Heidi V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie Heidi V
Enkelreisiger

Rustige, netjiese, smaakvolle en skoon verblyf met uiters gawe en behulpsame eienaars en werknemer.

Bedank die eienaars en werknemer vir uiters bevredigende verblyf.

Petrus H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker gemaklik.

Dit was vinnige en vriendelike diens. Koffiegeriewe was gereed om te gebruik. Als het in die kamer gewerk. Beveel dit vir ander aan, en sal weer soontoe gaan.

Keikantsemang D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keikantsemang D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was pleasant and satisfactory.

The stay was pleasant but I must admit that the open plan toilet bedroom saga was a difficult adjustment. But overall it was a breeze. It is also really very close to lots of different malls and places to eat out.

Tertius H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan aanbeveel!

Goeie akkommodasie en fasiliteite. Ligging goed in die suide van JHB. Die eienaar baie behulpsaam. Goed toegeruste kombuis met genoeg koffie en melk! Ons kamer se badkamer area effe knap maar funksioneel.

Marlize M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize M
Enkelreisiger

Vriendelike gasvryheid uit die boonste rakke! Baie dankie!

Katinka en familie, baie dankie vir julle vriendelikheid en wonderlike gasvryheid! Die kamer en al die geriewe was nie net skoon en netjies nie, maar die kamer was beautiful ingerig en ek het so lekker geslaap, dat ek nie uit die bed wou opstaan! As ek ooit weer in daardie rigting moet kom, sal ek beslis weer op julle knoppie druk!

Johan B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Enkelreisiger

Mense baie vriendelik en gasvry.

Net 'n klein probleem van yskas wat nie gewerk het nie!

David B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Gesin met klein kinders

Fantastic service and value. 12 out of 10.

What a wonderful experience, friendly owners and staff, helpful and respecting of your privacy. Would definitely see us again.

Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
  • Kapasiteit: persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budack-laan 55, Glenvista, Johannesburg Suid, 2019, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcm1q16dfhlIna2lExZNO6h8duL0XIW624mcPV1qOKybm2bjgRK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
10 5 1 5 55 Budack Avenue Glenvista 2019 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.298830263458 28.069027662277
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!