Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

56 Ilala HL483

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs Landlau-rylaan, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 490 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

56 Ilala HL483 is 'n selfsorg-dakwoonstel op die veilige Simbithi Eko-landgoed in die hartje van Ballito, net 30 minute se ry vanaf Durban en 20 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Die landgoed bied 4 gemeenskapsentrums met swembaddens, 'n rugbyveld, putt-putt, piekniekareas, braaigeriewe, wandel- en fietsryroetes, 'n ruitersentrum en oorvloed voël- en dierelewe. Daar is 'n eksklusiewe 18 putjie-gholfbaan wat deur Peter Matkovich ontwerp is met The Simbithi Country Club wat 'n kroeg, sitkamer, gratis WiFi en bekende Fig Tree Restaurant en veilige speelplek vir kinders het. Hier is ook 'n swembad, tennisbane en 'n gimnasium.

Die woonstel het lugversorging, bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, toilet en dubbelwasbakke. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. In die derde en vierde slaapkamer is 2 enkelbeddens in elk. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n dubbeldeur yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6. In die sitarea is 'n L-vormige rusbank en platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Skuifdeure lei na 'n balkon met stoepmeubels, piekniekbankies en 'n ingeboude braai.

'n Enkelmotorhuis is beskikbaar, asook 2 ekstra, oop parkeerplekke. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en publieke vakansiedae.

Die Ilala-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by 56 Ilala HL483 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir 56 Ilala HL483
Netheid
2.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Ballito.net Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 35

Jaar gelys 7

Ligging

  • Langs Landlau-rylaan, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 490
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 490
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs Landlau-rylaan, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6767f0a5ab238b5a1964e0e4f05b89d063073b8915af05b71a5373bfacb32dec0fa1a6a32256d9e42e94457073e9e7706dee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 490 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 Off Landlau Drive Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -29.515545 31.224573
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem