57 on Plover

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 10 % af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 14 Nov 2019 tot 18 Nov 2019.

Beskrywing

Ons is in die pragtige groen woonburt Heatherlands in George geleë, slegs 200 m van die Provinsiale Hospitaal en omtrent 2 km van die stadskern af.

57 on Plover is 'n klein selfsorgwoonstel met alles wat jy nodig het vir oornagverblyf. Dit bied 'n ten volle toegeruste kombuisie met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n klein sitarea met 'n TV en sekere kanale, gratis WiFi en 'n gerieflike slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor 'n toilet, stort en 'n wasbak "in" die kamer.

Ons bied ook veilige parkeerplek reg langs die woonstel op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by 57 on Plover sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 57 On Plover gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R495 R446 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 14 Nov 2019 tot 18 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za