LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 58 on beach | LekkeSlaap
+19

58 on beach

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 58, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

58 on beach is reg op die strand geleë in die kusdorpie, die Strand, op die skilderagtige Goue Myl. Met die see op jou drumpel, is 58 on beach ideaal en ten volle toegerus vir 'n onvergeetlike vakansie naby aan Kaapstad.

Hierdie selfsorghuis op die strand het 4 dubbelkamers. Twee van die slaapkamers het en suite-badkamers. Gaste kan heerlik ontspan in die oopplan-sitkamer en daar is ook 'n kaggel vir die winteraande. Daar is 'n eetkamerarea en 'n pragtige kombuis toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, dubbeldeur-yskas/-vrieskas en 'n ketel. Siende dat ons 'n binnenshuise braai bied, sal jy 'n vleisie oor die kole kan gooi, reën of mooiweer.

Geniet 'n pragtige sonsondergang op die strand deur al langs die bekende Kusweg te wandel. Die ideale ligging van die strand beteken dat die kulturele hartjie van die Wes-Kaap net 'n halfuur weg is. Buiten Kaapstad is die Strand ook naby aan sommige van die bekendste wynplase, Stellenbosch Universiteit en die Kaapstad Internasionale Lughawe.

Gebruik asb. die krag spaarsamig. 50 eenhede word op die inklokdatum gelaai. Die meternommer is op die yskas.

Slaapplek

’n Bespreking by 58 on beach sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir 58 on beach
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kusweg 58, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 58 on beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 58, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ZWRiM2Y0LTA1ZjMtNGZhNy04M2U2LWNjODM1OWY1YjEwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 58 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -34.120089748568 18.830378728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!