Pick your preferred language

English

Afrikaans

+38

14 gaste

5 slaapkamers

7 beds

6 badkamers

  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 58 Upper Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

58 Upper is 'n asemrowende kus-oase geleë in die bekoorlike dorpie Yzerfontein aan die Weskus. Dit is ontwerp vir gesinne en groepe vriende wat op soek is na 'n ontspanne naweekwegbreek of 'n lang vakansie om spesiale oomblikke te vier, want hierdie villa spog met pragtige see-uitsigte.

Hierdie dubbelverdieping-villa kan tot 14 gaste op 'n slag akkommodeer in 5 slaapkamers en 'n oopplan-slaapsaal-area met stapelbed vir kinders. Die 5 slaapkamers is almal ingerig met koningingrootte-beddens. 3 van hierdie kamers het en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort. Die ander twee kamers en die oop area (met stapelbeddens) deel twee badkamers, elk met stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beslaan die boonste vlak en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Vir gaste se gerief is 2 skottelgoedwassers in die opwaskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Komplimentêre WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Boonop het hierdie area 'n binnebraai en lei na 'n kroegarea. Vir ekstra vermaak is 'n tafeltennistafel en 'n veerpyltjiebord ook beskikbaar. Hierdie hele leefarea het glasstapeldeure wat uitloop op 'n ruim patio met tafels en stoele waar gaste 'n heerlike skemerkelkie kan geniet terwyl hulle die see-uitsigte bewonder.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mathilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 58 Upper Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 58 Upper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 500
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 500
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 9 500
per nag (plek vir 14)
Bespreek

58 Upper Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d552d4abca175c0e1b9e5584f3e7e32f2f81d9bbc2e695cea00af31349ff13a8d3418a0b99dfd585d7c1a0479d77cc7f391?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 14) 16 5 1 5 58 Upper Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3462825 18.1554903
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang