Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

58@Amberley

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoxgore-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 760 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

58@Amberley bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Uvongo, KwaZulu-Natal en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het beide koningingrootte-beddens en een slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die oorblywende kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale.

Gaste kan ook op die groot balkon ontspan met 'n eet- en braai-area.

Gaste het toegang tot die kompleks se swembaddens, tennisbaan, braaigeriewe en gratis WiFi by die klubhuis.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 58@Amberley sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Knoxgore-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoxgore-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e5df6159abae35a7097e27f5d805e09f0323cf4294fd9d424aba0e78ea0728c3fd947c4c3c68447a84e74c9d68af486220d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag (plek vir 8) Knoxgore Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.819903100883 30.401111841202
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem