LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 59 on Central | LekkeSlaap
+8

59 on Central

B&B
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Central-laan 59, Illovo, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

59 on Central is in die prentjiemooi Illovo in Sandton. Die B&B is 3 km vanaf Sandton City, Gautrein-stasie en Rosebank Mall.

Verblyf by 59 on Central word in 2 soorte kamers gebied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en sommige kamers het 'n binnestort en 'n buitestort. Die kamers het elk lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler. Gratis WiFi word voorsien.

Ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien. 'n Daaglikse toegangskaart vir die plaaslike gimnasium is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitarea met 'n DVD-biblioteek.

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Central-laan 59, Illovo, Sandton, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Central-laan 59, Illovo, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5468392d457c5b1f1368b8707dffd82e2e691dd99ece08c8a34b9c000fdf0515410048677285c2cd1fa8fe3ac5c2d165c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 59 Central Avenue Illovo 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.124724 28.054856
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!