5th Avenue Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

In die hart van Edenvale, binne 10 km van OR Tambo Internasionale Lughawe, is 'n betowerende en stil oase - 5th Avenue Guest House.

Hierdie verwelkomende, professionele, vriendelike omgewing is gerieflik geleë vir sakereisigers, toeriste en diegene wat op soek is na verblyf vir 'n romantiese naweek of vakansie.

Kom en ontspan en herlaai jou batterye in ons rustige kamers en tuine. Boonop is ons net 'n klipgooi van jou besigheids- of vermaakbestemming af geleë.

5th Avenue Guest House bied verblyf in 17 puik en suite-kamers, ruim sitkamers en 'n konferensielokaal vir tot 60 afgevaardigdes.

* 17 Elegante en suite-kamers met individuele dekor
* Volle Engelse ontbyt ingesluit
* driegang-aandete beskikbaar
* Pendeldiens na en vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe
* DStv en DVD-spelers in al die kamers
* Koffie- en teemaakgeriewe in al die kamers
* WiFi
* Ouwêreldse Afrika-kroeg en -patio
* Sitkamers
* Swembad
* Wasgoeddiens beskikbaar
* Veilige parkering
* Naby 'n aantal gholfbane en ander buitemuurse aktiwiteite, inkopiessentrums (Eastgate, Greenstone, East Rand Mall en Sandton City), en casinos (Emperors Palace, Montecasino, Gold Reef City Casino)
* Corporate en langtermyntariewe
* Konferensiekamer beskikbaar vir tot 60 mense

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5th Avenue Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 280 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za