6 Atlantic Port
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlantic Port 6, Bloubergstrand, Kaapstad, 7433, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
6 Atlantic Port is 'n bekoorlike woonstel op die eerste verdieping wat sentraal in Blouberg geleë is en dus ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende is.
Hierdie selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Verder is daar 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n lessenaar vir dié wat wil werk. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na die balkon met lieflike sitplek. Daar is veilige parkeerplek op die perseel sowel as gratis ondergrondse parkeerplek en dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en ander aktiwiteite.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Beach House
Property ...
Eiendomme 52
Resensies 99
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Atlantic Port 6, Bloubergstrand, Kaapstad, 7433, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlantic Port 6, Bloubergstrand, Kaapstad, 7433, Wes-Kaap