Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Coogee Bay

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cameron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir 6 Coogee Bay
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacqueline H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline H
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly en die see-uitsig was pragtig. Daar kan miskien net 'n wasmasjien en lyne wees, veral as mens lank bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Gesin met tieners

Oornag vir skolesport.

Baie netjiese, stylvolle eenheid. Als wat nodig is vir selfsorg was beskikbaar. Spesiale sorg en aandag is geskenk aan gaste. Reg teen die boardwalk, pragtige seeuitsig. Inklok detail was baie deeglik en van groot hulp. Gasheer was baie tegemoetkomend. Maklike toegang tot die strand was 'n groot bonus. Ongelukkig is onderdakparkering knap vir groot SUV voertuie, maar die bure het nie hul parkering benut nie en ons toegelaat om so bietjie van hul spasie te benut. Ons het op 'n Vrydagaand oornag en ongelukkig 'n baie rumoerige aand beleef. Die parkeerterrein vir strandtoegang is voor die gebou. Harde musiek, luidrigtige lag en gesels was lastig tot in die baie vroeë oggendure wat ongelukkig tot 'n versteurde nagrus gelei het. Ons moes vroegoggend na 'n sportgeleentheid vertrek en die laaste partygangers was nog in die parkeerterrein 07h00.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindithembaz D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindithembaz D
Gesin met klein kinders

Great close to the beach.

Good with great views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronél D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier kan jy lekker ontspan.

Dit is 'n baie oulike woonstel met 'n goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly P
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Beautiful clean neat unit, perfect view, and has everything you need. Had a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jade E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade E
Saam met vriende

Beautiful views.

Very convenient and easy to find. Best view, just on the board walk, very modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 585
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 585
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 585
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-rylaan 1, Gonubie, Oos-londen, 5256, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6351ed1df1a9216b5c82aed8fe2e179971c753d63dff2607e7a314822555338b1757d529c560f34309dd3a0f7516bee96e5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 585 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 1 Deary Drive Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.938525929456 28.031943440437
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem