Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Ocean Breeze

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jeff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 33 resensies vir 6 Ocean Breeze
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Elmarie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie S
Gesin met tieners

Dis regtig lekker op die strand, baie netjiese plek, met goeie veiligheid.

Ons het lekker gebly, daar was net 'n paar goed wat bietjie gepla het. Die matrasse van die kinders se beddens is swak, en hulle lywe was seer in die oggende. Ons kon die warmwaterkraan in die kombuis nie gebruik nie. Meer waaiers sal 'n pluspunt wees, dit is baie warm in die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Haai Elmarie, ons is baie jammer vir enige ongerief, en verseker jou dat ons besig is om al jou klagtes na te gaan en alles reg te maak. Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie. Nr 6

6 Ocean Breeze
Carel K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel K
Saam met vriende

Baie lekker gewees.

Baie lekker verblyf gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Hallo Carel, baie dankie weer eens vir jou ondersteuning en jou positiewe kommentaar. Baie bly dat julle jul tyd by ons geniet het. Groete.

6 Ocean Breeze
Sylvie O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvie O
Gesin met klein kinders

Nie geweet daar was WiFi nie. Dit is nie genoem in die advertensie nie.

Sal eerder na 'n ander eenheid kyk wat beter toegerus is, veral met goeie toerusting in die kombuis. Ek verstaan ook nou hoekom vorige mense gekla het oor die waaier en geslote kaste. Sy persoonlike goedere en linne vat die plek van die kaste wat vir kruideniersware ens. bedoel is. Daar is geen kas vir kruideniersware nie. Waarskuwing vir gladde vloere by die swembad is 'n probleem, want hoe waarsku jy kinders wat almal saamspeel om versigtig te wees. Daar is niks om teels gladder te maak teen billike tariewe nie. My klein kinders was nie saam nie, maar in die toekoms dalk wel. Klein goedjies geniet aandag, ek verstaan hy is net 'n enkel ouerige man, maar dan moet iemand hom bystaan. Andersins was die verblyf fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Hallo Sylvie, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer. Dis jammer dat baie klein dingetjies jou so gepla het, en dat ons jou as gas verloor het. Ons wens julle alles van die beste vorentoe. Lewende Woord: Onthou, ons is hier vir julle as julle nie beter, goedkoper verblyf kan vind nie.

6 Ocean Breeze
Jarred R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarred R
Gesin met klein kinders

Vrek lekker.

Heerlike plek om heen te gaan, vir ons eerste besoek soontoe sal ons dit definitief weer doen. Wonderlike see-uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Hallo Jarred, baie dankie vir jou ondersteuning en vir die mooi woorde oor ons Wooster. Ons is baie bly dat julle jul tyd by ons geniet het. Kersfees en Nuwejaars groete. Nr 6

6 Ocean Breeze
Bernice C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice C
Gesin met tieners

Relaxing.

Enjoyed every moment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Hi Bernice, we thank you sincerely for your support
And for your kind evaluation report. It would be helpful to know why you rated the location at 3.
Warm regards
No 6 Ocean Breeze

6 Ocean Breeze
Maryka D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Maryka D
Gesin met klein kinders

Nie weer nie.

Dag 1: mikrogolf werk nie, word op dag 2 gehaal, dag 6 afgelewer. Meeste kaste gesluit. Kluis gesluit, sleutel bestaan nie. Toe ons ander blyplek soek, het hulle besluit op geen refund nie, so ongelukkig moet jy maar ongelukkig wees vir jou vakansie. Baie ligte in eenheid werk nie. Eienaar het wel die 2de laaste dag vir ons 'n gratis ete gereël, maar dit is te min te laat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

This customer, instead of reporting minor problems, decided to scan the web for alternate accommodation, within a few hours of arrival, expecting a full refund. The microwave was indeed faulty, and a repairman sent to fix it, sadly comms broke down when I understood him to say it was fixed. I was astounded to find later, that he had to order a part. He did not mention this. I apologised to the guests and offered them a meal as token, which they took advantage of, thankfully. There are only two cupboards we lock, one for spare clean linen, the other small one for tools. There is more than enough packing space. A tv cabinet w 2 drawers & 2 doors, plus a walk-in wardrobe 2mx2m with hanging and storage space.

6 Ocean Breeze
Melinda R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike en lekker plekkie.

Ons het baie lekker gebly, net jammer die strand was toe a.g.v. die e-coli in die water, sou dit baie meer geniet het as ons net daar kon swem. Die plekkie is baie oulik en is naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Hallo Melinda, dankie vir jou resensie. Ons is bly dat nietestaande die aaklige Ecoli situasie, julle darem die kuiertjie geniet het. Intussen in die munisipale pompe uiteindelik herstel. Weereens dankie vir julle ondersteuning.

6 Ocean Breeze
Natasha B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Gesin met klein kinders

Very relaxing. Loved the view and closeness of everything.

Loved everything about this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Thank you so much Natasha, glad you enjoyed your stay at 6 Ocean Breeze.
Warm regards
Jeff

6 Ocean Breeze
Christiaan C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan C

Dit was lekker, net jammer vir die stank.

Die woonstel is gerieflik, net jammer daar is nie 'n oond nie. Daar is ook nie WiFi nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was teleurstellend.

Oop riool loop langs komplex verby met die gevolg dat daar 'n konstante stank hang. Die matrasse was van swak gehalte en die 2 enkelbeddens het voos sponsmatrasse gehad. Die plek was skoon en netjies en die diens uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Etienne, ons is sonder twyfel baie jammer vir die reuk van die spruit wat ons almal met hande in hare laat sit. Jy moes gesien het, hoe hard ons mense aan die probleem werk. Dit is nie hulle werk nie.
Die matras storie slaan my voos, want ons het veral nuwe enkel bed matrasse 'n paar jaar terug gekoop en die woonstel was min uitgehuur weens COVID, dus is dit snaaks dat jy hulle voos kon gevind het.
Die hele woonstel is in Desember maand totaal uitgeverf en opgeknap, insluitend die balkon teëls.
Ons sal beslis nog 'n waaier aanskaf, dankie vir dit.
Groete
Nr 6 ocean breeze

6 Ocean Breeze
Hester V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hester V

Kort 'n aircon of nog 'n waaier.

Daar kan beslis vir 'n aircon of nog 'n waaier plan gemaak word, want dis onmenslik warm daar en dan slaap jy met die deure oop, dan vreet die muskiette jou op. Verder is daar nie klagtes nie. Dit waarvoor ons gegaan het, om te rus, was die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Hi Hester, ons is jammer vir jul ongerief, maar ons het almal gestuier met die hittegolf.
Ons is bly dat julle darem jul ruskansie benut het, En ons sal inderdaad 'n 2de waaier
Aanskaf.
Baie dankie weerheens vil jul ondersteuning.
Nr. 6

6 Ocean Breeze
Nelene S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf.

Ons sal vir seker weer book. Baie lekker skoon verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel Delport D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel Delport D
Gesin met klein kinders

Opwindend.

Baie lekker plek. Wag wat ons ontvang het was baie aangenaam en behulpsaam. Boumateriaal wat in woonstel gestaan het was nie baie aangenaam nie veral net klein kinders. Algeheel was daar nie probleme met die plek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Chantel, baie dankie vir you kommentaar.
Weerheens dankie vir jul ondersteuning.

6 Ocean Breeze
Sanet B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel en perfekte ligging.

Woonstel is perfek geleë. Baie skoon en netjies. Tuin en braaiers altyd skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Sanet, thank you for your favourable report. We appreciate your comment.
Warm regards
Jeff

6 Ocean Breeze
Cecilia S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S
Gesin met klein kinders

So tuis soos by jou eie huis.

Het die vakansie baie geniet, die woonstel het aan al ons vereistes gedoen. Die wagte het mens veilig laat voel en is baie vriendelik. Die beddens slaap baie lekker en die uitsig oor die see is stunning. Die kinders het die swembad baie geniet as ook die ruim speelplek. Twee lighte het wel nie gewerk nie maar was nie doodsake nie en die skoonmakers kan bietjie meer moeite doen. Jeff is baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis aan familie en vriende aanbeveel. Dankie vir u gasvryheid Jeff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Haai Cecelia, baie dankie dat jy die moeite gedoen het om positiewe kommentaar te lewer.
Ons is baie bly dat julle jul tyd by ons geniet het en hoop om julle weer te sien.
Jeff

6 Ocean Breeze
Melanie A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie A
Gesin met klein kinders

Was wonderlik.

Sal definitief weer daar gaan bly. Plek is nie te modern. Dit was veilig en baie rustig daar en almal was vriendelik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mia J
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker, veral die swembad met die vlak kant vir die kleintjies.

Die enigste probleem was daar was nie communal wasmasjiene en droërs nie. As hulle dalk daaraan kan dink in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Dankie vir jou kommentaar en vir jou ondersteuning.
Ons is bly jul het jou tyd met ons geniet. Wil net byvoeg dat daar 'n selfde dag wassery baie naby aan ons komplex en hul pryse is heel billik. Een blok weg in Kingsway, lanksaan die vulstasie.
Groete

6 Ocean Breeze
Louise N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise N
Gesin met klein kinders

We did enjoy our stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph H
Gesin met tieners

Baie geniet en mooi rustige plek.

Dit was net die afstand van die parkeerarea na die woonstel wat ver was en baie trappe om wel dar te kom. Die woonstel self is goed ingerig en die see-uitsig is wonderlik. Sal weer gebruik maak van die woonstel net die keer pak volgens die trappe en klein trollie wat daar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Baie dankie julle vir die mooi woorde. Ek wil net byvoeg dat die sekuriteitsman ook daar is om the help met die dra van goedere boontoe, praat met bestuurder Tracey.

6 Ocean Breeze
Jarred V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarred V
Gesin met klein kinders

Baie, baie nice plek.

Lekker rustige plekkie. Gerieflik naby strand en winkels. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Baie dankie Jarred, ons is bly julle het jul tyd by ons geniet.

6 Ocean Breeze
Linda L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Gesin met klein kinders

Gerieflik en veilig.

Die plek is veilig, netjies, gerieflik en loopafstand van die strand. Dis ideaal vir ‘n gesin met jong kinders. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Baie dankie vir die woonstel, dit was gerieflik en naby die see ons sal bittergraag weer soentoe wil kom volgende jaar en sal dit beslis aanbeveel vir mense baie dankie vir die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Baie dankie Michelle, ons waardeer jou kommentaar.

6 Ocean Breeze
Hanlie F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie F

Alles was in orde, het vakansie geniet.

Was 'n heerlike vakansie, loopafstand van strand en naby winkels. Enigste probleem was TV. TV het nie gewerk soos hy moes nie. Ons het Explorer decoder saamgevat maar wou nie werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Baie dankie Hanlie ons waardeer jou mooi woorde.

6 Ocean Breeze
Piet B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Enkelreisiger

Net die plek om te rus as jy hou van die rustige geruis van die golwe.

Die eenheid is teen die kant van die Cabana, wat meer privaatheid verleen. Dit is op die eerste vloer en vanaf sy balkon kan jy kyk hoe die branders breek. Sekuriteit is goed en die personeel vriendelik. Parkering vir jou kar is onder ‘n skadunet en jy stap omtrent 50 m na die eenheid toe. Dit is nie splinternuut nie, maar ek het lekke daar gebly. As die eienaar aandag gee aan klein herstelwerk, is ek seker dat dit positiewe resultate sal hê. Vervang die wasser op die warmwaterkraan op die wasbak. Badkamerkrane val af. Vensterhakkies in die slaapkamer en badkamer sit vas. Vog begin agter die bed vorm. Die meeste van die bogenoemde het my egter nie te veel gepla nie. Jeff, die eienaar, is baie vriendelik en ek het my verblyf geniet. Dankie Jeff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit.
Ook, baie dankie vir julle opmerkings, ons is bly julle het julle tyd by nr 6 geniet. Keff

6 Ocean Breeze
Anne V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome.

Location is great, you walk on to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Ons het baie lekker daar gebly. Is so na aan die strand en winkels. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Linda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak diens.

Toe ons daar kom het die TV nie gewerk waarna ek verskeie kere met Jeff gekontak het wat my toe versoek het die TV is stukkend in die hele kompleks. Punt 2 die dakwaaier het ge-wabble en die ander fan was stukkend wat die plek uiters warm gemaak het. Toe ek Jeff kontak daaroor, is vir my gesê hy kan my geld teruggee, en my antwoord aan hom was waar moet ek op so kort kennisgewing 'n ander blyplek kry. Ek het gevra vir ander unit, maar daar is gesê geen ander is beskikbaar om deur hom verhuur te word. Die plek kort regtig net opgradering, daar is orals groot kokkerotte en baie miere. Die stortkop was stukkend en moes ek foto vir hom stuur waarna dit toe wel maandag herstel is. Die volgende naweek was die TV weer eens stukkend. Ek glo nie daar is inspeksie gehou deur die mense die dag voor ek ingekom het nie, want dan sou hul gesien het die fan werk nie en die stortkop is stukkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en baie rustig ons het elke oomblik geniet, geriewe was voldoende aan ons behoeftes baie dankie.

Met aankoms was personeel baie vriendelik en behulpsaam. Als het aan ons behoeftes voldoen en ons kon lekker rus. Baie baie dankie, sal julle definitief in die toekoms weer gebruik en ek beveel julle streng aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was awesome!

Place was awesome. We felt very welcome. The day security guy made our arrival very welcome. He was friendly and helpful. Thank you very much, we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda D
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras.

Dit was lekker om elke dag terug te kom na die woonstel en ek hoef nie skoon te maak nie, want dit was reeds gedoen, het nie dit verwag nie. Hulle diens was ook redelik vinnig met 'n probleempie wat ons gehad het in die eerste paar dae van ons verblyf. Wat ek nie van gehou het nie is dat nêrens op die foto's wys daar hoeveel trappe daar is wat mens moet klim tot by die woonstel nie, dit was 'n groot teleurstelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lola K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lola K
Gesin met klein kinders

Aanvaarbaar.

Net die ekstra heffings waarvoor nie voorsiening gemaak is nie, aangesien daar nêrens genoem word van ekstra levies op perseel betaalbaar aan toesighouer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Ocean Breeze se terugvoer

Dankie vir u terugvoer, ons neem kennis daarvan.

6 Ocean Breeze
Michelle D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, flat kort werk.

6 Ocean Breeze is 'n baie oulike en mooi plek maar kort wel TLC.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArsEFlXcWF4q658mreLXFt1nnjVp7DGD3AZUL4kA0kElTE4cVlu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 47 Ellcock Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.092703305125 30.861504715305
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem