LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 6 Olives on Third | LekkeSlaap
+23

6 Olives on Third

6 Olives on Third - Woonstel
was R750
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is op 'n woonerf geleë en beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en die eetarea het genoeg sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

'n Skoonmaakdiens en vervang van linne en handdoeke elke derde dag. Koffie, tee, suiker, melk en beskuit word met aankoms voorsien. Let asb. op dit is 'n selfsorgeenheid met al die nodige toerusting in die kombuis.

Huisreëls

'n Wasgoeddiens is teen ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
6 Olives on Third - Huis
was R1 650
Vanaf R1 320
per eenheid
Beskrywing

Die huis beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die huis het ook 'n ten volle toegeruste kombuis, eetarea en leefarea wat na 'n tuin met 'n stoep en braaigeriewe lei. 'n TV met DStv en komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

'n Skoonmaakdiens en vervang van linne en handdoeke elke derde dag. Koffie, tee, suiker, melk en beskuit word met aankoms voorsien. Let asb. op dit is 'n selfsorgeenheid met al die nodige toerusting in die kombuis.

Huisreëls

'n Wasgoeddiens is teen ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R750
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Derde-straat 60, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIW16iWKu5cO0siecLy34ywk4eFryD3XnTdCZOuBpl0nonltnXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 60 Third Street Linden 2195 Gauteng 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -26.132324191685 27.990762881284
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!