Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Columbus

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Colombuslaan 6, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

6 on Columbus bied gerieflike oornagverblyf in Edenvale vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is ongeveer 9 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.

Daar is 19 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het gemaklike beddens, sagte duvets, vars linne en 'n privaat inagng. Elke kamer het ook 'n haardroër, lessenaar, gratis WiFi, 'n TV en 'n tee- en koffieskinkbord.

Die eiendom het 'n lowerryke tuin wat 'n rustige atmosfeer vir ontspanning skep. Gaste kan die gemeenskaplike swembad en braai-areas geniet. Die Greenstone-winkelsentrum is naby met talle winkels en restaurante. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 6 on Columbus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 69

Jaar gelys 6

Ligging

  • Colombuslaan 6, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Gaste dink 6 on Columbus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Colombuslaan 6, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd88aeafdd80279fbf7d7d90468ac474e50116475f0804c69dc341a42c6313918566d36b4c6890836d73ef066e94c9fc68e7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 6 Columbus Avenue Edenvale 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.12669286075 28.152575519049
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem