LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+42
Gastehuis in Edenvale

6 on Columbus Bed & Breakfast



  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 6 Columbus Avenue, Edenvale, 1609, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

6 on Columbus Bed & Breakfast is 'n oornagverblyfopsie in Edenvale wat gemaklike akkommodasie bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Dit is ongeveer 9 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe geleë.

Die eiendom spog met 19 pragtig ingerigte kamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Gaste kan gemaklike beddens met sagte dekbedovertrekke en kraakvars linne verwag, sowel as privaat ingange. Elke kamer is toegerus met geriewe soos haardroërs, lessenaars, gratis WiFi, 'n TV en 'n tee- en koffieskinkbord.

Die eiendom se welige tuine bied 'n rustige omgewing vir ontspanning, en gaste kan toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-areas geniet. Daarbenewens is die Greenstone Winkelsentrum naby, wat dit gerieflik maak vir gaste om te koop en te eet. Veilige parkering is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Kamers

2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
16 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 16 2-Enkelbedkamers wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die privaat badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n lessenaar, gratis WiFi, 'n TV met Netflix, Showmax en Prime Video, asook 'n tee- en koffieskinkbord in elke kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Stroomdienste
Netflix, ShowMax
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Tuin
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Op versoek
Omheinde swembad
Gratis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Ketel
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Noodhulpkissie
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Stroomdienste
Netflix, ShowMax
TV
Slim
Prys sluit in

Slegs verblyf Ontbyt is beskikbaar teen R 95 per persoon, en Aandete teen R 155 per persoon. Hierdie kan direk by die gastehuisbestuurder bespreek word.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 2 dubbelkamers en hierdie kamers bied elkeen slaapplek aan 2 gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n lessenaar, gratis WiFi, 'n TV met Netflix, Showmax en Prime Video, asook 'n tee- en koffieskinkbord in elke kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Stroomdienste
Netflix, ShowMax
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Tuin
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Ketel
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Noodhulpkissie
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
Stroomdienste
Netflix, ShowMax
TV
Slim
Prys sluit in

Slegs verblyf Ontbyt is beskikbaar teen R 95 per persoon, en Aandete teen R 155 per persoon. Hierdie kan direk by die gastehuisbestuurder bespreek word.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Koningsuite
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koninggrootte-bed en 2 matrasse vir kinders. Die privaat badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n lessenaar, gratis WiFi, 'n TV met Netflix, Showmax en Prime Video, asook 'n tee- en koffieskinkbord.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 2

Stort, Toilet met bidet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Stroomdienste
Netflix, ShowMax
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Tuin
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Ketel
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Noodhulpkissie
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
Stroomdienste
Netflix, ShowMax
TV
Slim
Prys sluit in

Slegs verblyf Ontbyt is beskikbaar teen R 95 per persoon, en Aandete teen R 155 per persoon. Hierdie kan direk by die gastehuisbestuurder bespreek word.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Tanita B
5.0
Vriendelike en veilige verblyf. Die verblyf was skoon, veilig en geleë in 'n geslote gemeenskap, wat gemoedsrus gebied het. Dit is gerieflik net 15 mi...
Sien meer
Apr 2026
Paul S
5.0
Saturday was good, thank you. The unit I was in had all amenities, excellent WiFi, clean and tidy, and had no issues.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Dané K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Ek het baie laat gereël om te bly, en die mense het planne gemaak vir my, baie hulpvaardig en ek het baie lekker gebly.
Jan 2026
Renier H
Besigheidsreis
5.0
Rustig, veilig en heerlike nagrus. Baie dankie, dit was baie lekker.
Des 2025
Mmu P
Besigheidsreis
5.0
Uitmintig. Dit was wonderlik om na 'n vol dag van opleiding by 'n rustige plekkie te kon slaap.
Mei 2025

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Tanita B
1 nag
5.0
Apr 2026

Vriendelike en veilige verblyf. Die verblyf was skoon, veilig en geleë in 'n geslote gemeenskap, wat gemoedsrus gebied het. Dit is gerieflik net 15 minute van die lughawe. Ek was vriendelik ontvang en dit was beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Saturday was good, thank you. The unit I was in had all amenities, excellent WiFi, clean and tidy, and had no issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dané K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie goed. Ek het baie laat gereël om te bly, en die mense het planne gemaak vir my, baie hulpvaardig en ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier H
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Rustig, veilig en heerlike nagrus. Baie dankie, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mmu P
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Uitmintig. Dit was wonderlik om na 'n vol dag van opleiding by 'n rustige plekkie te kon slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petru J
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Die stilte geniet terwyl ek daar gebly en gewerk het vir 5 dae. Het heerlik gebly en die stilte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Graham P
Kort verblyf
4.6
Mrt 2026

Simple, good value, convenient spot. Really convenient spot, great value for money. Safe in a boomed area close to the guard house. Room was adequate, clean, comfy bed, small desk and a fridge. No soap left in the bathroom or shower, so I had to go buy some, which was inconvenient but not the end of the world. Really good speeds on the WiFi ( >100 Mbps) makes a change.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yervant M
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.0
Jul 2026

Great. Enjoyed my stay. Very restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eddie V
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Quiet and friendly space in a bustling city. Lungi was a great host, very accommodating if I required anything. I was quite surprised by the number of rooms and the pool at night. I will definitely need to swing by should I be in the city again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen B
1 nag ⋅ Besigheidsreis
3.6
Mrt 2025

Average. The mattress was worn and uncomfortable. No soap. Netflix was not working properly. People left the gate open as it does not close automatically.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 134

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink 6 on Columbus Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 22:00
Uitklok Voor 11:00
2-Enkelbedkamer
Slegs verblyf

Ontbyt is beskikbaar teen R 95 per persoon, en Aandete teen R 155 per persoon. Hierdie kan direk by die gastehuisbestuurder bespreek word.
Dubbelkamer
Slegs verblyf

Ontbyt is beskikbaar teen R 95 per persoon, en Aandete teen R 155 per persoon. Hierdie kan direk by die gastehuisbestuurder bespreek word.
Koningsuite
Slegs verblyf

Ontbyt is beskikbaar teen R 95 per persoon, en Aandete teen R 155 per persoon. Hierdie kan direk by die gastehuisbestuurder bespreek word.

Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Columbus Avenue, Edenvale, 1609, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd88aeafdd80279fbf7d7d90468ac474e50116475f0804c69dc341a42c6313918566d36b4c6890836d73ef066e94c9fc68e7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 6 Columbus Avenue Edenvale 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.12669286075 28.152575519049