Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 On Hermitage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roemelia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir 6 On Hermitage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chris S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Enkelreisiger

A warm, hospitable place that I will visit again, hopefully soon.

I was made welcome long before I even arrived there. My hostess was available for any and every question I had. The bathroom was spectacular, and the bed so comfortable that I was asleep before 10pm and had an uninterrupted night. To add to my welcome, an Easter egg awaited me on my bed, and sprigs of rosemary all over the room. I wish I'd been able to stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanend en gesellig.

Sal die plekkie beslis aanbeveel, die gashere was baie behulpsaam, en het heeltyd gevra of ons iets benodig het. Baie mooi uitsig, die plek is baie skoon en netjies, en die bed is baie gemaklik. Sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag oorgebly na seun se grade plegtigheid. Perfek voldoen aan ons behoeftes.

Netjies en goed toegerus. Maklike toegangsroetes. Sal enige tyd weer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rinalda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinalda D
Saam met vriende

Lieflike, gerieflike, ontspanne kuier met geen tekorte!

Heerlik gebly met alles wat nodig is. Baie baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verushka J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verushka J
Enkelreisiger

Speechless.

Dit was een van die beste en mees gemaklikste blyplekke nog gewees, so mooi skoon en modern. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayleen D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

Pleasant stay and the host was very helpful, checking in on us to ensure that we had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheron B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheron B

Awesome.

I enjoyed my stay at this place. My host was very kind and always checked up on me if I needed anything. A very lovely lady. The place is also clean and well looked after. I would definitely recommend it to you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D
Enkelreisiger

Gerieflik en mooi uitsig.

Netjies en skoon. Naby Vergelegen MediClinic vir MRI-scan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune D
Enkelreisiger

Ontspan!

Dit was besonders om by 6 On Hermitage te bly. Dit was baie vredevol en die ligging het my die geleentheid gegee om reg af te skakel. 6 On Hermitage het alles wat jy nodig het. Die klientediens was uitstekend, die gashere het aan alles moontlik gedink waaraan ek gedink het, maar vergeet het! Ek sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid baie netjies baie detail. Valentyn bederf met Sweetie Pies!

Ja, verblyf vir een nag was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ticked all the boxes for our requirements.

Easy arrival and access. Everything you could need. Was very neat and clean. Would recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Ja, dit was baie skoon, netjies en alles wat mens kon vra was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolette G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolette G
Enkelreisiger

Excellent value for money.

A lovely peaceful stay in this beautiful unit, located in a quiet street. The hostess is a friendly, attentive person who ensures that all one's needs are met. The bed is comfortable and overhead ceiling fan most welcome in the heat! I would definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toelie E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toelie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie het al my verwagtinge oortref.

Ongelooflik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou baie betrokke by gaste, doen ekstra moeite.

Baie lekker geslaap en gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantamagories.

Baie dankie dat julle jul pragtige plekkie met ons gedeel het. Ons was al landwyd by pragtige plekkies en kan jul voorwaar gelukwens. Pragtig, stylvol met pragtige detail. Dankie ook vir die ekstra bederfies. God se rykste seën word jul toegewens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lebogang M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M

10/10 would recommend.

Had a comfortable, clean and convenient stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cariena B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cariena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Sal beslis weer daar oornag. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Absoluut heerlike sakpas verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jade F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jade F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, rustig.

Was baie lekker. Het geen probleem gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 On Hermitage se terugvoer

Dit was 'n plesier om Jade as 'n gas te hê. Sy het die eenheid baie netjies gehou.

6 On Hermitage
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage-laan 6, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d1bdf8c1af7f8571de523e3eac5990a1ffa4b496c3e04c7829681247b1e3032da386d31f24754219e550c28d6b851a23da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 6 Hermitage Avenue Die Wingerd 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.066332948193 18.830992283624
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem