Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Louis P Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Rudi L - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goeie gastehuis, baie vriendelike diens en staff, skoon en gerieflik.
Wian S - Jul 2022
Algehele gradering
Nie 'n plek vir die gemiddelde persoon nie.
Cornel H - Jul 2019
Algehele gradering
Het beter waarde vir geld verwag.
Sue L - Nov 2017
Algehele gradering
Very convenient stay.
Liezel M - Nov 2017
Algehele gradering
Beautiful location.
Ghita R - Aug 2017
Algehele gradering
Goeie verblyf en netjies en vriendelik. Veilig en maklik om te vind, groot kamers.
6 On Morris Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie Ghita, waardeer jou postiewe terugvoer dit beteken regtig baie dat ons gaste gelukkig is met hulle verblyf en sien uit om jou vir te huisves. Baie Groete, Carol
Olefile M - Jul 2016
Algehele gradering
I enjoyed the privacy offered by the guesthouse, it was superb.
Stephan J - Mei 2016
Algehele gradering
Ongelooflike oulike plek.
Vivian T - Apr 2016
Algehele gradering
Aan alle verwagtings voldoen.
6 On Morris Guest Lodge se terugvoer
Thank you so much Vivian. We look forward to welcoming you again.
Chantell S - Des 2015
Algehele gradering
Lekker geslaap en lekker ontbyt geëet.
6 On Morris Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie, Chantell.
Nandi C - Nov 2015
Algehele gradering
Plekkie is baie mooi. Alhoewel ons die eerste gaste was, het hulle nog baie om te leer.
6 On Morris Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie, Nandi. This is a very generous review. I look forward to your return.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morrisstraat-Oos 6, Woodmead, Sandton, 2191, Gauteng