6 on Third
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
6onThird Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Kamilah M - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome weekend.
6 on Third se terugvoer
Hi Kamilah,
Thank you for the kind words. You were amazing guests and we look forward to welcoming you back at our facility any time.
Warm regards,
Anneke S - Feb 2024
Algehele gradering
Ontspanne, familie naweek.
6 on Third se terugvoer
Anneke, dit was 'n fees om julle te verwelkom. Ideale gaste - dankie. Julle weet julle is altyd weer welkom. Hoop om julle gou weer te sien.
Shaheeda D - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik. Veilig. Rustig.
6 on Third se terugvoer
Ons is so bly om te hoor dat julle die naweek en ons fasiliteite so baie geniet het. Gelukkige gaste maak ons ook gelukkig. Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Wesley K - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
6 on Third se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Wesley.
Ons hoop om julle gou weer te ontvang.
Claude B - Okt 2023
Algehele gradering
Die verblyf was baie netjies.
6 on Third se terugvoer
Hi Claude,
So bly om te hoor julle het julle tydjie by 6 on Third geniet.
Groete,
6 On Third Span
Kevin K - Okt 2023
Algehele gradering
Extremely amazing.
6 on Third se terugvoer
Hi Kevin,
Thank you kindly for the compliment and recommendations are always welcome.
We hope to have you back again, you were really dream guests.
Kind regards,
6 On Third Team
Teresa S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Net te kort.
6 on Third se terugvoer
Hi Teresa,
Vreeslik baie dankie dat julle ons plekkie gekies het vir julle vakansie & bly om te hoor dat julle die tydjie by ons geniet het.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
6 On Third Span
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de-straat 6, Golf Estate, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap