LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Rikus V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Heerlike, ontspanne wegbreek naweek met als wat jy nodig het. Heerlike, gasvrye ontvangs en Wilmie was baie hulpvaardig. Die huis is goed toegerus met als wat jy nodig het. Die jacuzzi was heerlik op die koue wintersaande!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jomory I
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2025

A must go again. Die naweek in Yzerfontein was fantasties. Pragtige dorp met 'n asemrowende uitsig. Vriendelike mense, so alles in een puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
6 Pikkewyn
Hi Jomory. So bly julle het die kuiertjie geniet.

Anke D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.0
Okt 2025

Goeie en lekker verblyf, maar die Jacuzzi se reëls het ons onkant gevang. Ons het lekker gebly, baie netjies en mooi, maar ongelukkig het ons eers die dag van inbespreking uitgevind van die reëls van die Jacuzzi. Ons het die plekkie geboek juis vir die Jacuzzi, maar ongelukkig kan jy net die Jacuzzi gebruik tot 'n sekere tyd wat bietjie onstellend was.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 47

Resensies 438

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R3 474
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 474
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 474
per nag (plek vir 6)
Bespreek

6 Pikkewyn Street, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8867773ec78a99b39ebb0dc9c2af46751da64cf9caceb859de978e1be68ed89456bd5c6672237ebf633621cd540206a463ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 474 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 6 Pikkewyn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.3369094 18.165746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang