Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Uitsig 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden-laan 63, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

See Uitsig 6 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks in die hartjie van Uvongo. Dis die ideale verblyf vir vriende en dit spog met 'n see-uitsig in die verte vanaf die balkon waar gaste ook kan braai.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n verhewe enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die tweede badkamer.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met sitplek. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeur lei na 'n balkon met sitplek en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot veilige ondergrondse parkeerplek in die kompleks en 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by See Uitsig 6 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir See Uitsig 6
Netheid
4.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Symoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Garden-laan 63, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink See Uitsig 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden-laan 63, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2eede65d55f0d44dce6faca7f0d6e53e975e3ef794167ce3939570714a27f57e71eda5648e161001a332b82b331e313fae8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 63 Garden Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.830253064725 30.398180727088
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem