Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jd G
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Kort oorbly om familie te besoek. Alles wat ek nodig gehad het, was daar. Goed geleë en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Perfekte plek en waarde vir geld. Die plek was perfek vir ons kuier in Hermanus. Ons het lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het baie lekker gebly en het geen klagtes nie. Met ons aankoms by 60 on Flat was ons persoonlik vriendelik deur ons gasvrou ontvang. Die woonstel was baie netjies en skoon met genoeg ruimte en spasie en is ingerig met alles wat jy benodig van 'n selfsorg eenheid. Die tuin met die groot boom en al die pragtige blomme is net 'n plesier om te aanskou en skep 'n baie mooi prentjie vir die woonstel. Dis beslis 'n verblyf in Hermanus wat ons kan aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en het geen klagtes nie en is net jammer dat ons tydjie daar so kort was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moira M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Awesome weekend. We felt at home from the start. The house was clean, well equipped and so cosy. We enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelson J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Het baie lekker gekuier. Alles is in plek. Ons het baie lekker gebly. Dis rustig en veilig. Die kamers moet net gespuit word vir voëlluis. Die muskiete is 'n natuurlike probleem wat mens by jouself kan uitsorteer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
60 on Flat
Beste Nelson. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons het op julle aanbeveling die woonstel deeglik gespuit. Ons sien uit om julle in die toekoms te verwelkom.

Anette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Bekostigbare en gerieflike verblyf naby Cliffpath en strande. Katie is 'n baie vriendelike gasvrou en ons het sommer dadelik weer tuis gevoel. Die kothuis het alles wat jy nodig het. Dis in 'n rustige omgewing en ons het baie veilig gevoel. Stapafstand van die bekende Cliffpath met die mooiste sonsondergange. Motor het onderdak gestaan en ons kon kom en gaan soos ons wou. Baie dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Stay was great. Stay was great, close to beach walks and close to town. Place is like a home away from home. The host was friendly and makes you feel welcome. The only issue is no privacy if booked for 2 adult couples as only one shower is available in the one room, so you go into their space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Lekker rustig en ń kort stappie see toe. Die rustigheid en opset is fantasties. Dis 'n baie gerieflike woonstel. Dankie Katie vir al die vriendelikheid. Ons het baie lekker gebly. Ons sal beslis die plekkie aanbeveel en sou maklik nog langer wou bly as ons kon. Baie dankie vir alles. Ons waardeer dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonet P
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Loved it. Beautiful little cottage. Perfect getaway from the busy city life!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourika N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Tranquil breakaway. Kate is very friendly and welcoming. We enjoyed our stay at this cozy cottage. Affordable, neat and clean. Safe parking. A walk away from the cliff path, lookout points and beach. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

60 Flat Street, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf259ede40543999bd8b006a94460e7b41d69006b42c981379523a126ed41fdc5dea4d0602e50083bd1777bf6895fa64fb9b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 60 Flat Street Kwaaiwater 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.406338923683 19.267179298691
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang