Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

603 L'Escalier Cabanas

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir 603 L'Escalier Cabanas
Netheid
3.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.9/5
Ada B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ada B
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en akkommoderend.

Baie netjies. Goeie diens en gerieflike geriewe. Beddens het net aandag nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette V
Saam met vriende

Very enjoyable!

Beautiful view. Very clean flat with nice white linen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha S
Gesin met klein kinders

Lovely and spacious place.

We had a great stay, clean apartment, lovely view, kids had space in rooms, nice braai area, walking distance from beach. The cleaning service was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stevie O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stevie O
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Alles was lekker en rustig, kan hulle asb. net kyk om die lift reg te maak want dit is ongemaklik om 6 vloere trappe te klim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois S
Gesin met klein kinders

Nice, but leaking.

The flat is marvelous, however I could not get the DSTV to work, the one bathroom is leaking like a sieve and the towels were designed for Snow White's seven dwarfs. I believe that for the money that is paid, you could at least leave a brochure on how to change the TV, fix the leak and provide bath towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Besigheidsreis

Aangename verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Netjiese verblyf, naby winkels en eetplekke. Aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met vriende

Na onaangename aankoms tog heerlik gebly en lekker ontspan.

Ons het om ongeveer 14:15 op Sondag, 4 September 2016, arriveer en onmiddellik met die toesighouer, Siya, kontak gemaak wie ons meegedeel het dat dit hom ongeveer 30 minute sal neem om na ons te kom by die eenheid. 'n Sekuriteitswag het ons gehelp om in die kelderparkering te kom en ons bagasie op te neem na die eenheid. Toe ons by die eenheid kom, was die skoonmakers nog besig om die eenheid skoon te kry. Om 15:30, na ons ons ongeduld bietjie getoon het, het die skoonmakers die sleutels aan ons oorhandig en ons binnegelaat. Met ons uitpak, het ons gevind dat daar geen toiletpapier en handdoeke was nie. Verskeie tekorte het bestaan in die breekware (borde, koppies, bekers, glase) en die kastrolle was vuil en aangebrand. Dit is aan Siya uitgewys toe hy uiteindelik om ongeveer 17:30 daar opdaag. Hy het onmiddellik die glase vervang met die belofte dat die ander goed die volgende dag aandag sal geniet, wat nooit gebeur het nie. Daar was ook geen skoonmaakmiddels (bv. skottelgoedseep) en Siya het beweer dat dit nie voorsien word nie, maar geen melding daarvan was in die bemarking van die eenheid gemaak nie. Die breekware is tot ons vertrek nie aangevul nie en Siya is eers weer by ons vertrek gesien waar die tekorte weereens aan hom uitgewys is. Sy verskoning oor die feit dat die eenheid nie gereed was by aankoms nie, was dat hulle gesukkel het om die vorige gaste uit die eenheid te kry. Toe ons die aand gaan slaap, het ons vriende agtergekom dat die lakens in hulle kamer nie vervang is met skoon lakens nie. Die vlekke van die vorige gaste het die lakens "versier". Ons het die lakens die volgende dag gewas. In 'n aangename verrassing het die eienaar, Mmaphuthi, die Donderdagaand gearriveer met drie komberse aangesien dit koeler geraak het in die omgewing. Die res van ons week was ons verblyf aangenaam. Die eenheid is werklik gerieflik en ruim, en kan ses persone met groot gemak daarin leef sonder om oor mekaar se voete te val. Die kombuisie is goed toegerus. Die eenheid is ook uitstekend geleë in Amanzimtoti en het 'n baie goeie see-uitsig. Ons het die dolfyne en walvisse baie geniet wat ons vanaf die balkon met verkykers kon dophou. Ons sal weer van die eenheid gebruik maak as die onaangenaamhede van die eerste dag aandag geniet. Advies is ook dat 'n inventaris opgestel word wat by ontvangs en vertrek saam met die toesighouer nagegaan kan word om onaangenaamhede uit te skakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 7, 603 L'escalier, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkNGNlM2VlLWQwNjMtNDI1NS05YzdmLWUwNjI3MjMyZDg0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 7 Beach Road 603 L'escalier 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.057244193683 30.883672093324