Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

603 Nautica

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 112

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir 603 Nautica
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Khanyisa M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyisa M
Saam met vriende

Awesome.

The place is very nice, secured and we had our privacy which we enjoyed the most. The only stress was with load shedding and the place is on the 6th floor, that I could not take, otherwise we would definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Letitia B
Gesin met klein kinders

Unpleasant.

It is a very nice area, but the place itself inside is not. Beds were not too comfortable. Owner was gonna let us know regarding loadshedding but we only found out the minute it struck. Kelly was our go-to, couldn't really get hold of her. It was always the signal's problems on her side. Loadshedding was done, the electricity tripped, messaged her to no avail. I had to figure it out myself. She only replied late the afternoon. Again, she had an excuse. The apartment itself is very cold if it wasn't for the electric blankets, but that is only when you go to sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

603 Nautica se terugvoer

Hi Letitia, thank you for your valuable feedback. I'm sorry that you found your experience to be unpleasant. As I mentioned, I, unfortunately, had a signal issue where I was during the 2 nights that you were in the apartment. The power line were damaged, the cell towers went down and there was a repair delay due to the terrible weather in the Overberg.
I feel I did my best to stay in contact with you where possible when you had questions, but I do apologize for the delayed loadshedding notification, this was again due to signal issues. I have taken note of the electricity tripping and have an electrician looking into this.
Heaters are provided in the cupboard, as well as additional blankets and electric blankets for the beds.

603 Nautica
Achanté N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Achanté N
Gesin met klein kinders

Ons kuier was heerlik. Aangenaam verras.

Netjies en die mooiste uitsig. Voel soos huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ziets B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ziets B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geleë en skoon woonstel. Fantastiese uitsig op Tafelbaai en die berg.

Net enkele klein goed om te verbeter. Verskaf asb. 'n ordentlike kurktrekker, die een in die kombuis is te klein. Baie mooi uitsig vanaf balkon maar slegs een ou stoel om op te sit. Yskas se deur se rakke is weg - baie belangrik vir drankbottels. Die matras in die hoofslaapkamer kan dalk vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lieflik. Geen klagtes.

Woonstel was netjies, lieflike uitsig. Diens was goed. Baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lance C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance C
Saam met vriende

Fantasties.

Kelly, jy was fantasties, dankie vir jou goeie kliëntediens en netjiese plekkie. Was definitief elke sent werd. Vriendelike goete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilene O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilene O
Gesin met tieners

Heerlik!

Pragtige uitsig. Stil omgewing. Sal vir seker weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel D
Gesin met tieners

Gemaklik.

Skoon en netjiese plek met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalkwyk L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Schalkwyk L
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Daar is 'n hysbak , veilige parkeerplek, alles was baie gerieflik, die een slaapkamer en die sitkamer se balkon is aan een, dit het wonderlike uitsigte oor Bloubergstrand en Tafelberg, dis binne 500 m van eetplekkies. Ons sal dit beslis aanbeveel, die plekkie is baie groter as in die foto's. Ek en my sussie het n wonderlike tyd daar gehad, wens dit was langer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S
Saam met vriende

Heerlike verblyf met 'n asemrowende uitsig op die see en berg. Goedgeleë, naby alles. Ek sal definitief weer Nautica 603 bespreek.

Baie lekker gebly. Asemrowende uitsig en waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justine R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Justine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was okay.

Kort 'n deep clean. Die klein kussins was baie vuil, asook die gordyne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

603 Nautica se terugvoer

Thank you Justine for your valuable feedback, we appreciate it.
The apartment has undergone a deep clean and the areas that required attention have been rectified.

603 Nautica
Lynette B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Saam met vriende

Fantastiese uitsig en gerieflike woonstel.

Die woonstel is baie sentraal geleë met 'n lieflike see-uitsig. Skoon en netjies en Wi-Fi is baie goed vir remote werk. Sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia D
Gesin met tieners

Loved the flatlet 2 bathrooms bonus and view was excellent.

Love Bloubergstrand and the flatlet was very comfortable. They supplied coffee, tea, milk even small sweeties. Thank you for this helped when you have just collected vehicle hire flying down from Gauteng and still need to go and shop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel J
Gesin met tieners

Baie lekker.

Mooi uitsig, goed geleë met baie vermaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V
Besigheidsreis

A gem in Cape Town.

A perfect place to go to relax and enjoy the view of Cape Town. Nice, clean and well equipped. Definitely will refer and come back for accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Idris I - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idris I
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Die ligging en alles was net fantasties, alles was mooi skoon en netjies, ek sal definitief die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, neat, beautiful location

Check in was seamless, the apartment was clean and had anything anyone would need for a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline G
Gesin met tieners

Fantasties!

Op die regte plek, naby alles. Asemrowende see-uitsig met Tafelberg. Plek is skoon en netjies. Het alles wat jy benodig, van 'n skoppie en besem tot n haardroër. Daar is heeltyd kite surfers wat baljaar in die branders. Loopafstand van strand, dis regtig net oor die pad. Ons sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik G
Saam met vriende

Uitstekende plek reg vir goeie wegbreek.

Alles wat ons nodig gehad het. Die strand is baie skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D
Saam met vriende

Lieflike plek. Goeie area.

Lekker daar gewoon. Het als wat jy nodig het. Lieflike uitsig. Word aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste uisig op Tafelberg en die mooi blou oseaan.

Ons sal beslis weer van jul diens gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise L
Saam met vriende

Fantastiese uitsig!

Goeie area naby winkels en alles wat jy moontlik nodig kan hê is in die woonstel beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ebeth C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ebeth C

Pragtige see-uitsig vanuit woonstel wat op die sesde verdieping is. Daar is 'n hysbak.

Woonstel is naby die strand asook eetplekke. Dit was nie lawaaierig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys K
Gesin met tieners

Baie lekker en sentraal.

Baie skoon, netjies en sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Gesin met tieners

Heerlik, gemaklik en gesellig.

Die woonstel is uitstekend geleë, goed toegerus en smaakvol gemeubileer. Die eienaar is ook baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolubabalo M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolubabalo M
Saam met vriende

It was a perfect stay for us.

The view is perfect. So beautiful. We would love to come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Randy V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randy V
Gesin met klein kinders

Definitely lovely.

We loved the place. Definitely value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kleintjie T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kleintjie T
Saam met vriende

Everything was neat and in place. View is absolutely amazing.

Adrian kept us updated and was helpful. The place has everything you need. The view is absolutely perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donna N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig, eenheid is goed toegerus. Ligging is ideaal.

Motorhuis is te beknop vir ’n dubbelkajuitbakkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

603 Nautica se terugvoer

Hi Heimo,
Thanks for your review, we are pleased you enjoyed your stay and hope to see you again when you are next down this way.

603 Nautica
Hamish L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hamish L
Saam met vriende

Very cozy and home feeling.

I recommend Nautica to all. Very chilled. Nice view of table mountain. Very safe area to take a late walk

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrieka S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrieka S
Gesin met klein kinders

Kinders wil teruggaan na die seehuisie in die lug.

Al probleem was die scaffolding a.g.v. repirasie aan gebou maar die kinders het die monkeybars op die stoep geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig, lieflike see-uitsig, goeie waarde vir geld.

‘n Smaakvol gemeubileerde woonstel, volledig toegeruste kombuis, en pragtige see-uitsig. ‘n Rustige nagrus word verseker met goeie gehalte matras en beddegoed. Goeie waarde vir geld. Vriendelike diens. Sal defnitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

603 Nautica se terugvoer

Hi Lorraine,
Many thanks for your kind review, and we hope to see you again in the not too distant future

603 Nautica
Michelle V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Gesin met tieners

Wouldn't mind waking up like this every day.

Stunning views from the balcony and main bedroom. 2 bathrooms works well for a family of 4. Adrian was also very accommodating and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

603 Nautica se terugvoer

Hi Michelle,
Many thanks for your review. We are glad you enjoyed your stay and hope to see you again sometime.

603 Nautica
Christian M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian M
Besigheidsreis

Baie gerieflik, netjies en skoon.

Sal vir seker weer van die plek gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

603 Nautica se terugvoer

Hi Christian,
Many thanks for your review and we hope to see you again soon.

603 Nautica
Johan G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Gesin met tieners

Absoluut asemrowende ervaring.

Van die eerste oomblik toe ons die woonstel betree, was ons baie beïndruk. Die netheid. Beslis waarde vir jou geld. Sal enige tyd vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

603 Nautica se terugvoer

Hi Johan,
Many thanks for your kind review, we are glad you enjoyed your stay and we hope to see you and your family again

603 Nautica
Jaun-mari C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun-mari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en die uitsig was prentjiemooi.

Ons het die naweek baie geniet, die woonstel was netjies, skoon en het alles wat mens nodig het. Ons sal beslis weer boek. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

603 Nautica se terugvoer

Hi Jaun-Mari,
Many thanks for your kind review. Thank you for looking after our apartment so well during your stay and we look forward to seeing you all again.
Regards
Adrian

603 Nautica
Arrie H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie H
Gesin met tieners

Baie spesiale plek met alles wat jy nodig het en beste uitsig in die wêreld.

Uitstekende ligging en beste en mooiste uitsig oor die hele Valsbaai en Tafelberg. Mooiste sonsondergang en sonsopkoms om op die stoep te geniet. Vriendelike diens en 'n baie lekker leef en rus plek. WiFi en DStv verdere bonus en daar is veilige binne-parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

603 Nautica se terugvoer

Hi Arrie,
We are chuffed you and your family enjoyed your stay in our apartment and we hope to see you all again soon.
Regards
Adrian

603 Nautica
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clam-weg 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXxWIRrV3VEfqVZy0uEshGJHbhl4LtgM5zTh4orCcTGwjR9sKct?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 18 Clam Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.825177717822 18.479569008598
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem