603 Nautica

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jason M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Will visit again. Great stay and great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell P
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

Great. Fabulous place to stay, well equipped and an incredible view. Very safe as well, and Kelly was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die beste plek ooit. Dit was baie lekker en baie skoon, dit was die beste plek wat jy kan kry. Naby alles en 'n baie veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lona M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lovely stay. Beautiful views, clean apartment and very good communication from Kelly to check in and out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sorita K
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Baie lekker! Baie mooi en die mooiste uitsig. Al het die sterk wind ons nie op die balkon toegelaat nie, kon ons steeds die mooi uitsigte van die leefarea af bewonder. Die woonstel het alles wat 'n mens nodig het en die warm stortwater was die beste.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Netjies en lekker! Verblyf het alles wat nodig is vir 'n goeie wegbreek. Netjies plek met 'n fantastiese uitsig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercedes K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Heerlik. Dit was 'n baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2023

Ons kuier was heerlik. Aangenaam verras. Netjies en die mooiste uitsig. Voel soos huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khanyisa M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2023

Awesome. The place is very nice, secured and we had our privacy which we enjoyed the most. The only stress was with load shedding and the place is on the 6th floor, that I could not take, otherwise we would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Clam Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXxWIRrV3VEfqVZy0uEshGJHbhl4LtgM5zTh4orCcTGwjR9sKct?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 18 Clam Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.825177717822 18.479569008598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang