606 Foreshore Place
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaapse middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
606 Foreshore Place is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in 'n moderne woonstelblok in Kaapstad. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf naby die stad se geriewe.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, oond, eenplaatstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV en 'n lessenaar.
Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel is net 'n entjie se stap vanaf die KIKS en gaste is ook na aan 'n rits kafees en restaurante. Die woonstel is ook naby die V&A Waterfront en die Tafelberg-kabelkarretjie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 96
Resensies 233
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Riebeekstraat 2, Kaapse middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaapse middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap