Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

61 Longbridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longbridge-weg 61, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 017 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

61 Longbridge is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis wat op die gesogte Kingswood Golf Estate in die skilderagtige dorpie George geleë is.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak, en toegang tot 'n privaat balkon met 'n asemrowende gholfbaan-uitsig. Die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die ander 2 badkamers het elk 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n oopplan-eetarea en 'n ruim en elegante sitarea met gemaklike rusbanke en 'n groot platskerm-TV. WiFi word voorsien.

Buite is daar 'n goedversorgde tuin en 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by 61 Longbridge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 61 Longbridge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 13

Jaar gelys 1

Ligging

  • Longbridge-weg 61, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 61 Longbridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 017
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 017
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longbridge-weg 61, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64187d0755f4c9ac5833fb2c0c786137815113914dad9a29068289ec07cbbf091dc0b6bf526863a5dd51103ba188a27221fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 017 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 61 Longbridge Road Kingswood Golf Estate 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.958893162909 22.43431167791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem