Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

62 on Adderley

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 62, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

62 on Adderley bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van George. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n paartjie wat uit die stadsgewoel wil ontsnap. Hierdie verblyf spog ook met 'n uitnodigende swembad.

Gaste kan tussen Sun Kissed Views, 'n woonstel met slaapplek vir 4 gaste, of Garden Haven, 'n ateljeewoonstel met slaapplek vir 2 gaste, kies. Sun Kissed Views beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Garden Haven het 'n koningingrootte-bed en elke woonstel het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Elke eenheid het 'n leefarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die Sun Kissed Views-woonstel het ook 'n elektriese stoof en oond. Elke woonstel het 'n eetarea en 'n sitarea. Daar is 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Buite elke woonstel is 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele. Gaste het volle toegang tot die verblyf se welige groen tuin en uitnodigende swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 62 on Adderley
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 3

Ligging

  • Adderley-straat 62, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 62 on Adderley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 62, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA103b9204b1dc9591b387ea0548989113b4f0bd53563f0939be77473604af064cb847a2791adf8a9e91a9eaf040dad0895093?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
1 5 1 5 62 Adderley Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947167400414 22.468680162566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem