62 On Leslie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leslie-singel 62, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R645 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
62 On Leslie bied oornagverblyf aan sakereisigers en diegene wat op soek is na 'n naweek in Brackenfell. Die eenheid is op dieselfde perseel as die eienaars, maar gaste het 'n privaat ingang.
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisarea is met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n etenstafel vir 2, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.
Die eenheid is naby verskeie restaurante, Cape Gate Mediclinic en Gate Cape Shopping Mall.
Slaapplek
’n Bespreking by 62 On Leslie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Leslie-singel 62, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink 62 On Leslie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brackenfell Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leslie-singel 62, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom