62 Perissa
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View-rylaan 10, Santorini Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 374 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
62 Perissa is 'n selfsorgwoonstel wat op Santorini Estate in Ballito, KwaZulu-Natal geleë is. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat ontspanne verblyf met 'n see-uitsig soek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Dié woonstel beskik oor 2 leefareas wat elk gemaklike sitplek het en die hoofsitarea het 'n waaier en 'n TV. Die leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe, 'n etenstafel en 'n uitsig oor die see. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 6 gemeenskaplike swembaddens, veilige parkeerplek op die perseel en direkte toegang tot die strand. Hierdie verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by 62 Perissa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Deneil Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 14
Resensies 3
Maande gelys 6
Ligging
- Ocean View-rylaan 10, Santorini Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View-rylaan 10, Santorini Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom