Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

63 Milkwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 63, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

63 Milkwood is ‘n selfsorghuis in Knysna met ‘n lieflike uitsig oor die area en strandmeer. Dis die ideale basis vir gaste wat die Tuinroete wil verken.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 en suite-kamers en ‘n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het ‘n koningingrootte-bed. Die derde en vierde kamers het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het ‘n stort of ‘n bad.

Die ruim kombuis is volledig toegerus en daar is ook ‘n opwasarea met ‘n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die ruim oopplan-leefarea het ‘n groot TV met sekere DStv-kanale en lei na die groot onderdakdek met ‘n etenstafel vir 8, stoepmeubels, sonstoele en ‘n Weber.

Daar is ook onbeperkte WiFi, ‘n alarmstelsel met gewapende reaksie en oorgenoeg parkeerplek vir voertuie, ‘n boot, kano’s en motorfietse.

63 Milkwood is naby ‘n supermark en net ‘n paar minute se ry vanaf winkels, restaurante en die Knysna-strandmeer, en minder as 20 km vanaf Brenton-on-Sea en Buffelsbaai se strande.

Slaapplek

’n Bespreking by 63 Milkwood sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir 63 Milkwood
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Milkwood-rylaan 63, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink 63 Milkwood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 63, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy6BpxkBcKOKJ21m6YVPmPLIPzysmsx2Atd73dVggitAbaLEf92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 63 Milkwood Drive Upper Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.035979937513 23.070966547638