Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

63B @ 21st

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook in die huis is verbode. Gaste mag slegs buite rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Alle skade moet asb. onmiddellig gerapporteer word.
Laat asb. die verblyf in die toestand waarin jy dit ontvang het.
Respekteer asb. die verblyf, bure en die omgewing.
Geen besoekers mag oornag nie. Dit moet vooraf gereël word.
Stiltetyd is na 22:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 21ste Laan 63, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57d7aea3ae866f6239b4a3d7941bdd17c91e33e840102d80c27feec3fab4b51adc829caa740d6b41ddd8684af04dc5bd91dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 63 21st Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.1893617 22.1360122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem