LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 64 Fleur Park | LekkeSlaap
+35

64 Fleur Park

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 300 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
64 Fleur Park
Selfsorg - Beddegoed vir 4 gaste (1 kussing per persoon) - Eetgerei en breekware - DStv Compact
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Jan 2021 tot 31 Jan 2021.

Belasting en Ekstras

Ekstra koste vir gaste se rekening:
Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 betaalbaar met aankoms.

FLEUR PARKREËLS EN REGULASIES
Neem asb. kennis dat FLEUR PARK 'n privaat vakansieoord is met 'n aantal permanente inwoners.

Neem kennis van die volgende reëls wat van toepassing is op ALLE BESOEKERS:
1. Partytjies: As gevolg van die samestelling van Fleur Park, is Fleur Park nie geskik vir partytjies nie en word partytjies van geen aard toegelaat nie.
2. Spoedbeperking: in Fleur Park is 15 km per uur die limiet (pas op vir kinders)
3. Karavane, die oprig van tente of draagbare swembaddens, motorfietse en vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
4. Busse en groot bote word nie toegelaat nie.
5. Huur: Die aantal gaste per chalet tydens die bespreking moet nagekom word!
a. 'n Maksimum van 6 persone per 2-slaapkamer-eenheid en 8 persone per 3-slaapkamereenheid word toegelaat.
b. Geen dagbesoekers word toegelaat sonder vooraf reëlings nie.
6. Reëls: Normale munisipale reëls en regulasies is van toepassing in Fleur Park.
7. Alkoholgebruik: Gaste mag nie alkohol drink op die straat, grasperke en die strand van Fleur Park nie.
8. Skadevergoeding: Gaste wat die gemeenskaplike eiendom van die park veroorsaak, sal van die gaste verhaal word en sal van hul deposito afgetrek word.
9. Geraas: harde musiek, oormatige geraas, alkoholmisbruik en dwelmgebruik word nie toegelaat nie. Geen geraas tussen 22:00 en 09:h00 word toegelaat nie. Geen musiek mag vanuit voertuie gespeel word nie. Geen geraas word toegelaat as dit so is dat dit die bure in die omliggende huisies versteur nie.
10. Toegang tot die strand: Maak asseblief gebruik van die toegangspaaie na die strand.
11. Vure: word slegs toegelaat in die aangewese braaiplekke.
12. Troeteldiere: Gaste mag nie troeteldiere saambring na Fleur Park nie.
13. Parkeerplek/bestuur: Slegs 2 voertuie per chalet word toegelaat. Voertuie moet parkeer onder motorafdakke, op opritte en in gebiede wat nie die ander gaste of inwoners belemmer nie. Ry tussen die huise en onnodige ry oor die grasperke is nie toegelaat nie.
14. Vullis: Moet asseblief nie skulpe/klippe/gruis/bene op die gras gooi nie
15. Geen balspeletjies tussen die huise of geparkeerde motors nie.
Gaste wat nie die bogenoemde reëls nakom nie, sal gevra word om dadelik te vertrek en ALLE BETAALDE GELD te verbeur.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 800 moet direk aan die instansie betaal word.

was R1 800
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 7)
was R1 800
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 7)
was R1 800
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fleur Park 64A, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6504664b9374f42c69d192f44fce679bb8db739d670a3a925d1299dc91879661102c889a1e83c08d9aa918fef692c51df456?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, nou Vanaf R1 620  per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 64A Fleur Park Faure Marine Drive 8051 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.151725647594 18.860789248024
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!