65 on Coral
8 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 65 Coral Road, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
65 on Coral is 'n stylvolle woonstel in Blue Lagoon 2, 'n veilige kompleks net agter Calypso-strand in Langebaan. Dit is stapafstand van die strand en gerieflik naby Club Mykonos en Laguna Mall, wat dit 'n ideale basis maak vir ontspanning en see-aktiwiteite.
Hierdie moderne eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, en daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet toegerus is.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die eetarea en maak verder oop na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom het binne- en buitebraai-areas, en ruim leefareas wat strek na 'n groot patio. Met 'n ruim erf en parkeerplek kombineer dit gemak, styl en gerief vir 'n ontspannende verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 65 Coral Road, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
65 Coral Road, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang