8 gaste
4 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 69 Strand Road, Brighton Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
BeachSpot bied jou 'n sensasionele wegbreek, met uitsig oor die rustige Indiese Oseaan en geleë in die Brighton Beach-voorstad van die Bluff, wat slegs 15 minute buite die lewendige middestad van Durban is. Die 180-grade-uitsig vang die oseaan van die sand tot die lug vas, dramatiese sonsopkomste en 'n oseaniese ervaring sal jou ontspanne en verkwik laat. Om walvisse en dolfyne vanaf ons privaat heuweldek met uitsig oor die oseaan te sien, is beslis nie 'n seldsame geleentheid nie. Dolfyne baljaar die hele jaar deur naby die kus en die meeste waarnemings van majestueuse walvisse is in die herfs- tot wintermaande.
Die huis het 'n volledig toegeruste kombuis, oopplan-leefarea, en suite-badkamers. Gaste kan ook gebruik maak van die braaigeriewe en draadlose internetverbinding. Veilige parkering is direk buite die huis beskikbaar.
Beter bekend as die vriendelike voorstad, is Brighton Beach bekend vir sy wêreldbekende branderplankryplek "Cave Rock", ongerepte strande en getypoel. Daar is baie rotspoele om te verken, sowel as uitstekende branderplankry-, duik- en visvangplekke. Die digte kusplantegroei is die tuiste van baie wilde diere, naamlik die grysduiker, ape en muishond. Die Bluff Natuurreservaat het twee voëlkykplekke wat uitstekende voëlkykgeleenthede bied, benewens natuurroetes.
Van die ander besienswaardighede is die Millennium-toring, 'n toer van die ou walvisstasie, 'n potjie gholf op die 18-putjie gholfbaan of inkopies doen by een van die vele kettingwinkels. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante en wegneemetes in die omgewing, wat wissel van seekosrestaurante tot steakhuise, Chinese wegneemetes en pizza-restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 69 Strand Road, Brighton Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink BeachSpot het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
69 Strand Road, Brighton Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang