LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 Ackermann Place Guest House | LekkeSlaap
+47

7 Ackermann Place Guest House

29 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir 7 Ackermann Place Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wilmie P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmie P
Saam met vriende

Baie mooi, veilig en naby alles.

Kamers is baie mooi met 'n lekker groot koninggrootte-bed. Ons sal verseker binnekort weer daar oorslaap.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Beste Wilmie
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Ons sal jou graag weer wil ontvang by 7 Ackermann Place.
Vriendelike groete
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Alan S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename paar dae, skoon geriewe en vriendelike gasvrou.

Sal vir seker aanbeveel.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Beste Alan

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Ons sal jou graag weer wil ontvang by 7 Ackermann Place.

Vriendelike groete

Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Marietjie O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Sal altyd terugkeer om weer daar te gaan bly.

Skoon, netjies, gasvry, goed geleë.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Beste Marietjie

Dit was baie lekker om julle te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Ld G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ld G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike ontvangs.

Goed geleë naby restaurante.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Beste Ld

Dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle weer te ontvang.

Vriendelike groete
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Isabel R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, skoon en netjies en sentraal genoeg.

Sien sterre.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Beste Isabel
Dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Johann E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E
Gesin met tieners

Ons was regtig beïndruk en dit was 'n goeie ervaring.

Sien sterre.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle weer te ontvang. Julle is die netjieste gaste ooit.
Groete
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Lorraine P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine P
Saam met vriende

Baie netjies met perfekte ligging.

Ideaal geleë - naby skole en Spar. Vriendelike ontvangs. Baie netjies met als wat nodig is! Sal definitief verblyf aanbeveel.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Hallo Lorraine

Baie dankie en dit sal so lekker wees om julle weer te ontvang.

Vriendelike groete

7 Ackermann Place Guest House
Marietjie O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Hierdie gastehuis is netjies, skoon, alle geriewe is daar. Ons is vriendelik ontvang en alles verduidelik van die gastehuis. Sal vir seker die gastehuis aanbeveel en sal ook vir seker weer daar tuisgaan.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Goeiedag Marietjie,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te ontrvang.

Vriendelike groete,
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Dave H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave H
Enkelreisiger

Gasvrou baie gasvry.

Baie geniet en skoon, waarde vir geld.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons sien uit daarna om u binnekort weer by 7 Ackermann Place te verwelkom.

7 Ackermann Place Guest House
Lisbeth B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisbeth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik om by te oornag vir 'n besoek aan die MediClinic.

Pragtige plek, baie skoon en netjies, veilig, stil, gerieflik.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Beste Liz,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Theuns V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Sien sterre.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Goeiedag Theuns,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons hoop om jou gou weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Annelies D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelies D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf in Stellenbosch!

Ons is baie vriendelik ontvang en kamer is baie netjies met alles wat 'n mens nodig het vir 'n gerieflike verblyf. Sal hul definitief aanbeveel.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Middag Annelies,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.

Vriendelik groete,
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Leonard R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leonard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat with everything you need and centrally located.

See stars.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Good day Leonard,

Thank you for your kind response. Hope to see you soon.

Kind regards
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Anneke V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and comfortable.

A real hidden gem. I highly recommend it.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Goeiedag Anneke,

Thank you for your great response. We hope to host you again.

Kind regards
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Retha C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha C
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gerieflik.

Heerlike blyplek, sentraal en Lettie het ons onmiddellik tuis laat voel en baie moeite gedoen om ons seuntjie te akkommodeer.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Beste Retha,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Hoop om julle weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Tikkie D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tikkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gerieflik geleë - sal beslis weer daar gaan oornag.

Alles was presies soos dit geadverteer was. Vriendelike gasvrou, skoon, netjiese kamers met alles wat jy kan nodig het. Swembad met dekstoele en handdoeke - braaiplek en heerlike buite area. Beslis 'n aangename ervaring om daar te kon oornag.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

More Tikkie

Baie dankie, ons sal julle graag weer wil ontvang.

Vriendelike groete

7 Ackermann Place Guest House
Roelf V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf V
Saam met vriende

Netjiese, skoon plek.

Goeie diens. Vriendelike personeel. Pragtige verblyf.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Beste Roelf,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Ek hoop julle het reggekom met die soek vir n huis.
Groete vir jou en liefde vir jou honde.
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Maristha S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maristha S
Saam met vriende

Uitstekend!

So oulike gastehuis met alles wat jy nodig het en meer. Puik.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Beste Maristha,

Wow, baie dankie. Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Hanalie V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanalie V
Saam met vriende

Netjies en gemaklik.

Sal vir seker aanbeveel. Goeie plek.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Beste Hanalie,

Baie dankie vir jou fantastiese terugvoer. Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Doreen V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is puik.

Baie gasvry. Goeie waarde vir geld. Die plek is ruim, skoon. Sal beslis weer daar bly.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

More Christo

Wow, baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons sien uit om jou weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Caro F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caro F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gebly en veilig gevoel.

Die ligging is uitstekend en naby aan die sentrale deel van die dorp geleë. Uiters netjiese kamer en besit al die nodige behoeftes vir verblyf.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons sien uit om u weer te ontvang.

Vriendelike groete
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Inge K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge K
Saam met vriende

Ongelooflike vriendelike, hulpvaardige en wonderlike ervaring.

'n Baie lekker en gemaklike bestemming om by te bly. Vriendelike diens en wonderlike geriewe.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

More Inge,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoering. Ons sien uit om u weer te ontvang.

Vriendelike groete
Lettie
7 Ackermann Place

7 Ackermann Place Guest House
Jana L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana L
Besigheidsreis

Wonderlik. Ons sal weer hier bespreek.

Ons het gevoel dat daar na ons behoeftes omgesien is en daar was baie omgee. Dit het gevoel soos ons huis weg van die huis af. Skoon, netjies en warm. Sal beslis weer van die plek gebruik maak en aan ander aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful. Will definitely book there again.

We felt we were looked after and cared about. Felt like a home away from home. Clean, neat and warm. Will definitely make use of this place again and recommend to others.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Thank you for the guest review. We are looking forward to hosting you again

Kind regards
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Nelis V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Baie vriendelike tannie. Netjies en veilig, sal enige tyd teruggaan.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.
Ons sien uit om u weer te ontvang.

Vriendelike groete
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Willem F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F

Fantastiese gasvryheid!

Ons het net vir 1 nag gebly, wens ons kon langer! Dankie Lettie vir jou ongelooflike gasvryheid. Alles was net perfek. Dit is super skoon, ligging goed en fantastiese kamers. Dit is regtig elke sent werd! Ons hoop om weer te kan bly.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike terugvoering. Ons sien uit om u weer te ontvang.

Vriendelike groete
Lettie

7 Ackermann Place Guest House
Jan R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plekkie vir toeriste om te slaap, terwyl hulle die Stellenbosch Wynlande verken.

Sien sterre.

7 Ackermann Place Guest House's terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle weer met volgende fietskompetisie.

7 Ackermann Place Guest House
Erasmus V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erasmus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienares baie vriendelik, gevoel soos die platteland!

Baie lekker gebly, goeie waarde vir jou geld! Eienares verskriklik vriendelik.

Engela B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B
Enkelreisiger

Heerlik gasvry en veilig.

Pragtige plek met vriendelike gasvrou. Het as enkelreisiger veilig gevoel.

Mangaliso N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mangaliso N
Besigheidsreis

Nice suburb setting, perfect rooms and amenities and overall friendly and professional service.

Safe environment, close to shopping places, restaurants and the university.

Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ackermann-straat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhYzMwZjNhLTNhODQtNGQ5ZC04YTE2LTcxN2M5YjkyMWQ4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 160  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 7 Ackermann Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.943918277273 18.859958635582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!