Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Cities Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staatspresident Swart-straat 14, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

7 Cities Guesthouse is 'n smaakvol ingerigte 4-ster-gastehuis en bied stylvolle verblyf in Nxuba (Cradock). Dié gastehuis is gerieflik geleë, wat dit perfek vir sakereisigers en vakansiegangers maak.

Daar is 7 slaapkamers, elkeen met pragtige dekor en al die nodig geriewe. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat ingang en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n rolstoelvriendelike kamer vir persone met gestremdhede. Vir ekstra gemoedsrus voorsien ons veilige onderdak-parkeerplek op die perseel. Gaste kan by die plonspoel ontspan en die braaigeriewe geniet of 'n vuur in die vuurput maak. Onderdakparkeerplek agter elektriese hekke is beskikbaar. Let asb. dat die gekwoteerde tariewe slegs vir die verblyf is en die maaltye kos ekstra.

Die verblyf maak van sonkrag gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die span het 'n beeldskone, rustige toevlugsoorde geskep waar jy so tuis kan voel soos by jou eie huis. Neem asseblief kennis dat die eenhede nie toegerus is vir selfsorg nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 27 resensies vir 7 Cities Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 10

Ligging

  • Staatspresident Swart-straat 14, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink 7 Cities Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staatspresident Swart-straat 14, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViYmFkNTU1LWY3OWYtNDJiZi1hNDE3LTlmZjJjYjVlMWNkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 14 State President Swart Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.159864489193 25.624634027481
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem