7 Foreshore
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Foreshore-straat 7, Langstrand, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
7 Foreshore is in Langstrand aan die Namibiese kus en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede op 'n residensiële perseel. Die eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en daar is 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Daar is 'n plafonwaaier in elke eenheid.
Braaigeriewe is beskikbaar asook 'n gemeenskaplike swembad. Gaste kan by die boma voor die huis sit en die son oor die see sien sak.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Laurette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Foreshore-straat 7, Langstrand, 0000, Erongo
- Gaste dink 7 Foreshore het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Langstrand Erongo Namibië
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Foreshore-straat 7, Langstrand, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom