LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 Mill | LekkeSlaap
+14

7 Mill

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir 7 Mill
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Michaela A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Michaela A
Gesin met tieners

Stil en verveeld.

Die eienaars was baie lieflik. Plek is baie stil, maar is perfek as jy net af wil trek van 'n lang rit en oornag. Sal nie aanbeveel vir 'n vakansie nie die kinders was baie verveeld. Anders was die plek lekker.

7 Mill's terugvoer

Hi Michaela,
I am so sorry the kids were bored! I thought you knew of the game lodge, for example, only 5 km away. They offer game drives, snake-, crocodile- and other parks. The town is quiet, I know, especially for children.

7 Mill
Remi V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Remi V
Besigheidsreis

Altyd fantasties, baie hoflik vir gaste.

Ons was op 'n sakereis en het 5 nagte gebly. Die verblyf was bekostigbaar, maar die akkommodasie is steeds baie stylvol.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Always awesome, very attentive to guests.

We went on a business trip and stayed for 5 nights. The stay was affordable but the accommodation is still very classy.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gillian M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian M
Gesin met klein kinders

Clean and homey.

A very clean and well kept establishment, definitely a place for rest as the area is quiet and the hosts are a peaceful and gentle couple.

Ulla S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ulla S
Gesin met tieners

Good place for an overnight stay during a road trip.

7 Mill is a good place if you need accommodation for a stopover on a road trip. Ricky and Charles are very caring and nice hosts. The house is clean and spacious. There is not much to do our to see in Albertinia, but for us it was a good place to split our journey.

Gustav S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, ruim akkommodasie.

Was baie verras oor die netjiese, ruim akkommodasie. Ons was baie vriendelik ontvang. Lekker gebly.

Roseline L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roseline L

Dit was bietjie te kort.

Ons was in Albertinia vir 'n begrafnis en het verkies om daar te oornag in plaas van om die langpad op en af terug te ry in een dag. Baie dankie aan Ricky vir haar gasvryheid. Julle plekkie is baie netjies en gerieflik ingerig. Alles wat ons nodig gehad het was daar, behalwe die strykyster, maar jy was 'n gasvrou duisend. Ons het die rustige omgewing geniet en dit het gevoel ons is tuis. Ons sal definitief weer terugkom.

Esme P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme P
Enkelreisiger

Ek was baie bly om in 'n baie skoon en netjiese plekkie te kon oornag.

Om alleen te reis is deesdae nie veilig, maar ek het baie veilig gevoel by 7 Mill. Die plekkie is maklik bereikbaar aangesien daar borde is wat jy kan volg. Die kamer is ruim en baie skoon. Badkamer ook geweldig ruim en het heerlik klinies skoon geruik. Agter geslote hekke en hoë heining het ek vrou alleen gebly en was aangenaam ook verras met heerlike hanepoot druiwe in die yskas waaraan ek kon smul en lekker eet. Ek mog glads ook saam neem vir die pad. Dit was 'n lekker tuis gevoel gewees.

Chantalle S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantalle S
Gesin met klein kinders

Wonderful

The accommodation was wonderful.

Daniela C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela C

Heerlik en mense baie gasvry en behulpsaam.

Van die eerste oomblik wat ons daar aangekom het is ons vriendelik en gasvry behandel. alles was skoon en netjies en het ons die rustyd terdeë geniet.

Rudolph S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph S

Verblyf was soos altyd lekker en Ricky-hulle is baie gasvry en aangenaam.

Die huis was skoon en alles was baie netjies gewees. Die beddegoed is kraakvars en Ricky hulle is baie gasvrye en aangename mense. Dit is 'n heerlike privaat plekkie om te bly. Ons het al voorheen ook daar gebly.

Pyron I - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pyron I
Gesin met klein kinders

Peaceful, quiet and spacious.

Stunning! One can't believe that you can have so much comfort away from home. Ricky's hospitality made our stay extra special. House is spacious , very clean, safe and has a nice yard for the children to play in.

Richard K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard K
Gesin met tieners

Lekker gebly en elke oomblik geniet!

Ricky en Charles se gesindheid en vriendelikheid en liefdevolle ontvangs was wonderlik. Netjiese huis. Genoeg ruimte. Veilige en rustige omgewing. Baie tuis gevoel.

Elna S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon!

Ons het baie lekker gekuier, 'n vullisdrom buite sou goed gewees het.

Pixie D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pixie D
Saam met vriende

Wonderful, wonderful stays!

We stayed in 7 Mill Street during our recent trip to Albertinia. We enjoyed it. The house is big enough for 10 of us and it was clean with lots of flowers and herbs around. The owner was very friendly and pleasant to communicate with. Will definitely come again!

Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Millstraat 7, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3YmNmZjc1LWVjMjUtNDBjNS1hMTYwLTY1ZWUzODkwNjI1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 6 persone) 14 5 1 5 7 Mill Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-21:00 09:00 -34.205011721709 21.581778096034
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!