6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - 7 Mill Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
7 Mill is in Albertinia, 'n rustige dorpie tussen die Indiese Oseaan en die Langeberge.
Verblyf word gebied in 'n groot drieslaapkamerhuis wat gerieflik gemeubileer is. 2 van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en bad, terwyl die kombuis volledig toegerus is met al die noodsaaklikhede vir gaste wat 'n heerlike maaltyd wil opdis. Die oopplan-sitkamer het 'n TV met plaaslike kanale. Daar is ook 'n patio met 'n ingeboude braai en 'n tafel met stoele.
Die area bied ongelooflike uitsigte van die kusstrook al langs die Gouritzrivier af en is bekend vir die aalwyne wat in die streek groei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ricky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 7 Mill Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 Mill het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Mill Street, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang