LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 On Bakers | LekkeSlaap
+63

7 On Bakers

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bakerssingel 7, Summer Greens, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 On Bakers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Summer Greens, 'n woonbuurt in Milnerton in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Summer Greens is sowat 5 minute se ry vanaf Century City.

Dié gastehuis bied verblyf in 4 basiese selfsorg-eenhede, elk met 'n privaat ingang, sekere DStv-kanale en WiFi. Elke eenheid is lekker knus en helderkleurig. Daar is ook braaigeriewe, veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiens.

Gaste kan Canal Walk Winkelsentrum, Sunset Beach, Milnerton Gholfbaan, wynplase en Bloubergstrand besoek. Die Kaapse middestad en die V&A Waterfront is sowat 20 minute se ry vanaf die gastehuis.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 7 On Bakers
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bakerssingel 7, Summer Greens, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 On Bakers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bakerssingel 7, Summer Greens, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMJ2GkbylK4X1yo3WmeHoFnk0DupWM14h3LAQrE4l5ULtTRaV4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 7 Bakers Crescent Summer Greens 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.882159453464 18.527114411045
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!