7 on Jansenstreet
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Jare op LekkeSlaap 7
Opsomming van Resensie
Jaco C - Nov 2023
Algehele gradering
Perfek vir werk weg van die huis.
7 on Jansenstreet se terugvoer
Baie dankie, Jaco, vir die terugvoering. Jy is altyd weer welkom terug.
Tersia P - Jun 2022
Algehele gradering
Very friendly host. Enjoyed our stay.
7 on Jansenstreet se terugvoer
Hi Tersia , baie dankie dat julle 7 on Jansen straat gekies het as jul tuiste. Dit was op 'n tyd toe ons moeilike gaste gehad het met 5 honde voor julle, wat die plek amper verwoes het en ons moes vinnig planne maak. Jammer as daar enige ongerief saam met dit gekom het. Weereens baie dankie. Groete, Marianne.
Karen N - Mei 2022
Algehele gradering
Het heerlik daar gebly!
7 on Jansenstreet se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Julle is altyd weer welkom terug. Groete, Marianne.
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jansenweg 7, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom