7 on Jansenstreet
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jansenweg 7, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
7 on Jansenstreet bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kleurvolle en pragtige woonstel in Milnerton, Kaapstad.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, 'n kombuis, kantoor en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en natuurlike lig stroom deur die groot vensters. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n enkelslaapbank wat geskik is vir 'n kind en 'n platskerm-TV.
Skuifdeure lei na 'n ruim kantoorarea met 'n lessenaar en pragtige uitsigte oor Tafelberg. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar.
Die woonstel is naby die strand, Woodenbridge Eiland, 'n winkelsentrum en 'n bushalte.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Jansenweg 7, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 on Jansenstreet het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jansenweg 7, Milnerton, 7441, Wes-Kaap