7 on South
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Esmarie R - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend! Ons sal met vrymoedigheid die verblyf aanbeveel.
Melissa S - Mrt 2024
Algehele gradering
Serene. Tranquil.
Monty A - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Ince C - Des 2023
Algehele gradering
Friendly and warm family environment.
Alida B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike, gasvrye mense, netjies.
Dirk M - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker privaat.
7 on South se terugvoer
Dankie Dirk, julle is altyd welkom by ons.
Frederick S - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, inverter, sentraal en vriendelik.
Jo-marie C - Jun 2023
Algehele gradering
Comfortable, and owners are friendly, neighbourhood is safe, easily accessible to be able to come and go as you please.
Shevonne W - Apr 2023
Algehele gradering
Brilliant, very neat, owners are sweet people.
Ronelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Smaakvol, netjies en skoon.
Chantal C - Feb 2023
Algehele gradering
It was like coming home. The hosts, Wilma and Anton, are the friendliest people I have met in a long time. Nothing was too much to ask. Wished I could have stayed longer!
Rickus D - Jan 2023
Algehele gradering
Lekke geslaap. Vriendelike gashere.
Lurina F - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklike, vriendelike ervaring.
Johanna V - Des 2022
Algehele gradering
It was really nice and awesome place.
Moureen M - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Johan G - Nov 2022
Algehele gradering
Great Stay!
Allan M - Nov 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasiese verblyf, eienaars was baie gasvry en baie tegemoedkomend.
Joslyn J - Nov 2022
Algehele gradering
Ek het my tyd terdeë geniet daar by 7 On South. Die egpaar was baie gasvry en vriendelik.
Ilze R - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, fantasiese geriewe en eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Charlene J - Okt 2022
Algehele gradering
Overnight stay for daughters karate tournament.
Wanda L - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, ons sal beslis weer gaan.
Hester M - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies. Skoon en veilig. Topgehalte verblyf.
7 on South se terugvoer
Baie dankie Hester. Julle is sulke oop, vriendelike en lekker mense. Dit was 'n plesier en voorreg om julle te kon huisves. Mooi bly. Anton en Wilma.
Simoné M - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Chantone D - Jul 2022
Algehele gradering
Met ons aankoms was die eienaars albei so behulpsaam en vriendelik.
Lees meer7 on South se terugvoer
Baie dankie, julle is regtig altyd welkom. Weereens waardeer ons dit opreg dat julle ons plek so mooi en skoon gelaat het met julle vertrek. Mooi bly. Anton en Wilma.
Liza P - Jun 2022
Algehele gradering
Tuiste weg van jou eie.
7 on South se terugvoer
Baie dankie, julle was wonderlike gaste. Julle sal altyd welkom wees by ons. Mooi bly en sterkte by die werk en net voorspoed vir julle as familie.
Anton en Wilma.
Arno B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Gretchen J - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflike en stil plekkie.
Sharon R - Mei 2022
Algehele gradering
Just lovely. Home from home.
7 on South se terugvoer
Hi Sharon,
It was lovely hosting you and your family. You were amazing guests. We would love to welcome you back.
Regards, Anton and Wilma.
Suzanne H - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing.
7 on South se terugvoer
Baie dankie Suzanne, dit was n voorreg om julle te huisves.
Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Anton en Wilma
Smuts B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Netjies, nuut en veilig. Alles wat ons wou he. Eienaars baie vriendelik.
7 on South se terugvoer
Hello Smuts, hoop om julle gou weer te sien. Was lekker om julle te huisves. Groete Anton en Wilma
Kosie O - Feb 2022
Algehele gradering
10 uit 10.
7 on South se terugvoer
Hello Kosie, dit was n voorreg om julle te huisves. Baie dankie vir my boek. Ek voel geeerd om dit te lees. Kom kuier gou weer.
Groete Anton en Wilma
Taylor-ann T - Jan 2022
Algehele gradering
Ons was 4 vriendinne en dit was ons heel eerste kamp saam alleen
7 on South se terugvoer
Dit was n absolute voorreg om hierdie 4 wonderlike, vriendelike en netjiese persone te huisves. Hulle is enige tyd welkom en word baie hoog aanbeveel vir enige toekomstige verblyf.
Hendrik L - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik, ontspannend.
7 on South se terugvoer
Ons sal hierdie gesin enige tyd weer ontvang. Baie netjiese gaste en gawe mense. Dit was lekker om hulle te kon huisves. Ons beveel hulle absoluut aan vir enige toekomstige verblyf.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South-straat 7, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom