Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on South

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 33 resensies vir 7 on South
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Esmarie R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Ons sal met vrymoedigheid die verblyf aanbeveel.

Uitstekend! Ons sal met vrymoedigheid die verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Gesin met klein kinders

Serene. Tranquil.

Very inviting. Very friendly service. Loved the atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monty A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monty A
Saam met vriende

Great.

Ons was baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ince C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ince C
Gesin met tieners

Friendly and warm family environment.

The guests were friendly and warm, made us feel relaxed and enjoy the stay with them. The place is very neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike, gasvrye mense, netjies.

Baie oulike plekkie met die nodigste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker privaat.

Die ligging is lekker privaat. Dit is naby die skool geleë en ideaal vir sportdae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on South se terugvoer

Dankie Dirk, julle is altyd welkom by ons.

7 on South
Frederick S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick S
Enkelreisiger

Skoon, netjies, inverter, sentraal en vriendelik.

Vriendelike mense maar nie indringerig nie al is die plek op hulle perseel. Die inverter is natuurlik in vandag se dae in Suid Afrika die grootste voordeel — ligte en krag proppe werk — sonder koffie vir 2 ure is 'n goedkoop prys om te betaal vir die voordeel van krag en ligte deur load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-marie C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-marie C
Besigheidsreis

Comfortable, and owners are friendly, neighbourhood is safe, easily accessible to be able to come and go as you please.

Thank you for the hosts of 7 on South, they made me feel welcome, they assisted me with queries on the town and I felt at home. I needed a private space to do some work, and the internet connection was good. Should I travel again to Bredasdorp I will definitely stay over at 7 on South again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shevonne W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shevonne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant, very neat, owners are sweet people.

Nice stay clean beautiful views love Bredasdorp will definitely rate 7 on south tops and definitely book again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol, netjies en skoon.

Aangename gasheer en -vrou wat moeite gedoen het. Nogmaals dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was like coming home. The hosts, Wilma and Anton, are the friendliest people I have met in a long time. Nothing was too much to ask. Wished I could have stayed longer!

Very cosy and welcoming space and home. They have everything you could need in the room and the shops are 2 minutes away. Very good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rickus D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rickus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke geslaap. Vriendelike gashere.

Anton en Wilma is baie vriendelik en behulpsaam. Baie skoon plek en baie goeie lokasie as jy Struisbaai en Waenhuiskrans will sien uit 'n sentrale ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lurina F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lurina F
Saam met vriende

Gemaklike, vriendelike ervaring.

Die aanwysings was duidelik en Wilma het ons baie vriendelik ontvang en seker gemaak dat ons gemaklik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V
Gesin met tieners

It was really nice and awesome place.

Will definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moureen M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moureen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik.

Die eienaars se vriendelikheid en lekker geselsies het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Hulle was baie behulpsaam om inligting oor die dorp met ons te deel. Ons beveel verblyf by 7 on South definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great Stay!

Well looked after establishment with great owners Anton and Wilma, I will definitely make use of 7 on South in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan M
Besigheidsreis

Absoluut fantasiese verblyf, eienaars was baie gasvry en baie tegemoedkomend.

Ons was uit die veld geslaan met die gehaltediens, netheid en vars reuk by 7 on South. Ons was veilig en het nie een oomblik nie tuis gevoel nie. Definitief 'n tweede tuiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joslyn J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joslyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het my tyd terdeë geniet daar by 7 On South. Die egpaar was baie gasvry en vriendelik.

Die egpaar, Wilma en Anton, het ons baie tuis laat voel. Plek is baie netjies en ook veilig. Ook is die plek waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R
Saam met vriende

Skoon, netjies, fantasiese geriewe en eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene J
Gesin met klein kinders

Overnight stay for daughters karate tournament.

Wilma and her husband were amazing. their place has a very rustic spacious cosy feel. loved our stay and wish we could have stayed longer. Definitely next time. Gold stars all round. good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda L
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier, ons sal beslis weer gaan.

Anton en Wilma het ons baie vriendelik verwelkom. Sien julle weer volgende jaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M
Saam met vriende

Netjies. Skoon en veilig. Topgehalte verblyf.

Heerlik gebly. 5-ster verblyf. Beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on South se terugvoer

Baie dankie Hester. Julle is sulke oop, vriendelike en lekker mense. Dit was 'n plesier en voorreg om julle te kon huisves. Mooi bly. Anton en Wilma.

7 on South
Simoné M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné M
Besigheidsreis

Fantasties.

Dit was baie lekker en veilig om by 7 on South te oornag, dit is so netjies, stil en veilig. Baie dankie aan Wilma en haar man vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ek sal beslis hierdie juweel van 'n plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantone D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantone D
Saam met vriende

Met ons aankoms was die eienaars albei so behulpsaam en vriendelik.

Hulle het vir ons 'n ander kamer/huisie gegee wat ons nie bespreek het nie teen geen ekstra kostes nie, wat baie gaaf was van hulle. Hulle het ons so laat welkom voel. Dit het gevoel asof mens by jou huis is weg van die huis af, hulle diens is baie goed. Elke oggend het hulle by ons kom aanklop om nog te hoor of alles reg is en hoe ons bly. Hulle kan beslis weer ons daar verwag. Hulle plekkie is ook verskriklik mooi en netjies. Uitstekende diens en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on South se terugvoer

Baie dankie, julle is regtig altyd welkom. Weereens waardeer ons dit opreg dat julle ons plek so mooi en skoon gelaat het met julle vertrek. Mooi bly. Anton en Wilma.

7 on South
Liza P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza P
Gesin met tieners

Tuiste weg van jou eie.

Die verblyf is uit die boonste rakke, met ons aankoms het die eienaars ons onmiddelik laat welkom voel. Die akkommodasie is pragtig, skoon, smaakvol gemeubileer en bied alles wat jy kan nodig hê. Ons het dit werklik geniet en sal vir seker weer van 7 on South gebruikmaak. Baie dankie dat julle hierdie kort wegbreek so aangenaam gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on South se terugvoer

Baie dankie, julle was wonderlike gaste. Julle sal altyd welkom wees by ons. Mooi bly en sterkte by die werk en net voorspoed vir julle as familie.
Anton en Wilma.

7 on South
Arno B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno B
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Baie netjiese blyplek met vriendelike gasheer en gasvrou. Sal hulle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gretchen J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen J
Gesin met tieners

Gerieflike en stil plekkie.

Rustige plekke en huisie baie cozy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R
Gesin met tieners

Just lovely. Home from home.

Lovely friendly hosts who welcomed us and checked that we were comfortable. Fully equipped accommodation which is beautifully decorated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on South se terugvoer

Hi Sharon,
It was lovely hosting you and your family. You were amazing guests. We would love to welcome you back.
Regards, Anton and Wilma.

7 on South
Suzanne H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne H
Saam met vriende

Amazing.

The hospitality was amazing, the place is beautiful, will definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on South se terugvoer

Baie dankie Suzanne, dit was n voorreg om julle te huisves.
Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Anton en Wilma

7 on South
Smuts B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Smuts B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Netjies, nuut en veilig. Alles wat ons wou he. Eienaars baie vriendelik.

Net een nag gebly maar baie bly met ons keuse gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on South se terugvoer

Hello Smuts, hoop om julle gou weer te sien. Was lekker om julle te huisves. Groete Anton en Wilma

7 on South
Kosie O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kosie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 uit 10.

Alles was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on South se terugvoer

Hello Kosie, dit was n voorreg om julle te huisves. Baie dankie vir my boek. Ek voel geeerd om dit te lees. Kom kuier gou weer.
Groete Anton en Wilma

7 on South
Taylor-ann T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taylor-ann T
Saam met vriende

Ons was 4 vriendinne en dit was ons heel eerste kamp saam alleen

Die verwelkoming en vriendelikheid van die eienaars was die beste. Alles was so perfek dat ons wou langer bly. Ons sal definitief weer na die plek gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on South se terugvoer

Dit was n absolute voorreg om hierdie 4 wonderlike, vriendelike en netjiese persone te huisves. Hulle is enige tyd welkom en word baie hoog aanbeveel vir enige toekomstige verblyf.

7 on South
Hendrik L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L
Gesin met tieners

Heerlik, ontspannend.

Vriendelike ontvangs. Sal weer kuier. Gawe mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 on South se terugvoer

Ons sal hierdie gesin enige tyd weer ontvang. Baie netjiese gaste en gawe mense. Dit was lekker om hulle te kon huisves. Ons beveel hulle absoluut aan vir enige toekomstige verblyf.

7 on South
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South-straat 7, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA834491f264b7ff16065b801a9dcc91818d1b458deb060edf80ad3a402ba238e1c38bfa7a4f2641272b9be7f679df3e5e9f00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 7 South Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.53900166953 20.043810838074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem