Ocean View Akkommodasie by 70 On Marine | LekkeSlaap
+29
+29

70 On Marine

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 70, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

70 On Marine is op die strand in Bluff, Durban en bied 'n ononderbroke uitsig oor die see. Verblyf is beskikbaar in 'n kamer met slaapplek vir 2 gaste en 'n strandhuis met slaapplek vir 8. Die eenhede kan ook saam bespreek word vir 'n familie.

Daar is slaapplek vir altesaam 10 gaste in die 2 eenhede. Eenheid 1 het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, waaier, stoep en 'n privaat ingang.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n aparte toilet, 'n sitarea, kaggel en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond in. Die huis het 'n TV, DStv, 'n stoep en 'n privaat ingang.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in.

Gaste kan in die omtrek voëlkyk, hengel en swem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir 70 On Marine
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Marinerylaan 70, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 70 On Marine het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 70, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtFm9X38iFB8OgqJ2yuNKhNM7IrvPUW0iXFTzm6NxDXm2Jkg2h4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 70 Marine Drive Bluff 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.902568337842 31.036998789716
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za