703 High Tide
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Andrew Zondo-weg 424, High Tide 703, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R799 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
703 High Tide is in Amanzimtoti en is 'n bekoorlike woonstel wat spog met panoramiese uitsigte oor die see vanaf die slaapkamers en leefarea. Die verblyf wat na die see front is naby die strand, winkelsentrums en restaurante in die area.
Die tweeslaapkamerwoonstel het stranddekor en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders of slegs 4 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, sowel as 'n stapelbed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-kombuis het graniet-toonbanke en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, kooktoerusting, breekware, eetgerei en glasware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies in die kombuis. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad of hulle kan die strande of getypoele in die omgewing geniet. Die kompleks het ook gedeelde braaigeriewe en privaat onderdakparkeerplek.
By hierdie nuut opgeknapte, moderne woonstel kan gaste dolfyn- en walviskyk, asook 'n asemrowende sonsopkoms en -ondergang geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by 703 High Tide sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ayesha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Maande gelys 9
Ligging
- Andrew Zondo-weg 424, High Tide 703, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 703 High Tide het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Andrew Zondo-weg 424, High Tide 703, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom