705 Cape Royale

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

705 Cape Royale is ’n stylvolle, moderne woonstel in ’n hotel in Groenpunt, ’n gewilde voorstad van Kaapstad. Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede, soos Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en kookkuns om te geniet.

Dié drieslaapkamerwoonstel is op die sewende verdieping en kan via ’n hysbak bereik word. Daar is 2 slaapkamers wat elk ’n koninggrootte-bed het en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer lei na die balkon en het ’n TV en en suite-badkamer met ’n bad en stort. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort in elke slaapkamer en die derde kamer lei ook na 'n balkon.

Daar is ’n ruim kombuis wat toegerus is vir selfsorg en die ruim leefarea het ’n TV en lei na ’n balkon met ’n gedeeltelike see-uitsig. Parkeerplek is beskikbaar in die kelder.

Die hotel spog met ’n gemeeskaplike swembad, dakkroeg, 4 raadkamers, fiksheidsentrum, ’n gimnasium, restaurant en dis naby die strand, Groenpunt Stadion en die V&A Waterfront.

Slaapplek

'n Bespreking by 705 Cape Royale sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 705 Cape Royale gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za